Nog reën word in KwaZulu-Natal verwag nadat erge storms die afgelope drie dae in die provinsie tot minstens een persoon se dood gelei het.
Lees meerAlles vir Maandag 18 September 2017
Een sterf, 20 beseer toe taxi rol
“Twee van die pasiënte was glo vroeër onder die voertuig vasgekeer en moes deur lede van die publiek bevry word.”
Knysna-brande: Dié foto ‘bevestig oorsaak van vuur’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag gesê ’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig die oorsaak van die verwoestende Knysna-brand in Junie vanjaar.
Bylmoorde: Staat sluit sy saak
Adv. Susan Galloway, senior staatsaanklaer, het aan die hof gesê Marli het aangedui sy wil nie ʼn getuie vir die verdediging wees nie.
Jong man in hof oor beweerde skietery op plaas
ʼn 24-jarige man het Maandag in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die verdwyning van ʼn man van Majakaneng wat tot gewelddadige betogings in die gebied gelei het.
DG van binnelandse sake voorlopig geskors
Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van binnelandse sake, is Maandag voorlopig geskors.
ToekomsVenster: Jesus kondig die tweede keer sy dood en opstanding aan
Vrees jy die dood?
‘Boer soek ʼn vrou’: Hierna kan jy uitsien
kykNET het vroeër gesê die jongste reeks hou talle verrassings in.
Taxistaking: Twee vroue in hospitaal opgeneem
“Ek is verstom deur die geweld en intimidasie wat met hierdie stakingsaksie gepaardgaan. Daar is absoluut geen regverdiging vir hierdie kriminele gedrag nie.”
[Video] ʼn Toeris in Noord-Korea
Al ooit gewonder hoe dit sou wees om na Noord-Korea te reis? Loer gerus na dié video.
Gestremde kind op skoolbus aangerand
Die Gautengse departement van onderwys het ʼn voorval veroordeel waar ʼn gestremde kind glo onlangs op ʼn skoolbus aangerand is en toe hardhandig van die bus verwyder is.
Sewe Bokke vrygestel om Curriebekerrugby te speel
Allister Coetzee het sewe spelers van die Springbokgroep vrygestel om die naweek vir hulle onderskeie provinsies Curriebekerrugby te speel.
ʼn Meer volwasse klank vir Monique Steyn
Monique se splinternuwe album, Mosaïek, is uiteindelik op die rakke en dit gons reeds oor al die treffers hierop vervat.
Aardklop: Kom redekawel saam!
As jy graag redekawel, kan jy binnekort by die Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom deelneem aan niks minder nie as 12 “Redekabel”-gesprekke oor alles van politiek en grondkwessies tot die invloed van sepies op die samelewing.
Spioenasiebande-saak ‘nog geensins verby’
Die DA het Maandag gesê pres. Jacob Zuma sal waarskynlik nuwe vertoë aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) rig oor hoekom hy nie op 783 aanklagte van onder meer korrupsie verhoor moet word nie.
[Foto’s] Sleeptoets: Tiguan het sy vuurdoop deurstaan
Partykeer is dit moeilik vir ’n motorjoernalis om objektief te bly. Ek moet dikwels vergeet van my liefde vir ’n voertuig en hom deeglik toets. Die Tiguan, kan ek nou sê, staan hoog aangeskryf by my, skryf Brendon Staniforth.
Motorfietsryer onder vragmotor gesleep
Paramedici is na die toneel ontbied en het die man langs die vragmotor aangetref.
Samaritaan met strykyster in gesig gebrand
ʼn Man van Johannesburg is met ʼn strykyster in sy gesig gebrand en van geld beroof toe hy ʼn vrou tydens ʼn beweerde voorval van huishoudelike geweld probeer help het.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 18 September 2017
Wie is vandeesweek in die nr. 1-posisie?
SAID wil KPMG hof toe sleep
“Die firma se afskuwelike, onetiese en onprofessionele optrede laat ons met geen ander keuse nie.”