Met Rafael Nadal en Caroline Wozniacki onder die eerste spelers wat reeds deur is na die kwarteind, is daar vir Suid-Afrika die goeie nuus dat die Suid-Afrikaner Kevin Anderson na die laaste 16 van die Franse Ope-tennistoernooi deurgedring het.
Lees meerAlles vir Sondag 4 Junie 2017
Junior Bokke byt voorlangs vas, druk ses keer in goeie sege
Dit was stukke beter, veral met die bal in die hand, toe die Junior Springbokke Sondag in Tbilisi die tuisspan Georgië met 38-14 geklop het.
‘Gupta e-posse lyk eg’
Blade Nzimande het gesê hy vind dit baie interessant dat niemand nog na vore gekom het om te sê die e-posse is vals nie.
Tafelberg-lyk: Vrou se identiteit bekend
“Haar warmte en volgehoue ondersteuning sal gemis word deur almal wat haar geken het.”
Nuwe kampioen word in Netbal-premierliga gekroon
ʼn Nuwe kampioen sal Sondag in Bloemfontein na sewe weke se gehalte-netbal in die Netbal-premierliga gekroon word.
Molefe hof toe oor afdanking
Brian Molefe, wat verlede week uit sy pos as uitvoerende hoof van Eskom afgedank is, sleep nou sy voormalige werkgewer en minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, hof toe.
Drie sterf, 4 beseer in Gauteng-botsing
Drie mans is Sondag dood en vier ander beseer nadat drie voertuie ongeveer 9 km buite Carletonville in Gauteng gebots het.
12 vas ná Londen-terreuraanval
Twaalf mense is in hegtenis geneem in verband met die terreuraanval Saterdagaand op die Londen-brug in Londen, Engeland.
Metrobeampte dood gevind
ʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn lid van die Tshwane Metropolisie (TMPD) se liggaam Saterdag in die vroeë oggendure met ʼn koeëlwond in sy voorkop gevind is.
Londen-terreuraanval: Dodetal styg
“Vandag is ons verby alle grense verenig in ons skok en hartseer, maar ook in ons vasberadenheid.”
[Video] Comrades: Camille Herron wen vrouetitel
In die laaste 500 m van die wedloop het Herron toeskouers laat wonder of sy wel die wedloop gaan wen toe sy ophou hardloop het voordat sy heeltemal oor die eindstreep was.
Zuma ontken hy het ‘paleis in Dubai’
Volgens die mediaberig het die Gupta-familie vir pres. Jacob Zuma ʼn herehuis van R330 miljoen in die eksklusiewe landgoed, Emirates Hills, in Dubai gekoop.
[Video] Comrades: Bongmusa Mthembu eerste oor wenstreep
Die Suid-Afrikaner Bongmusa Mthembu het Sondagoggend weggestap as die manswenner van die 2017 Comrades Marathon.
Sanco: ‘Zille moet afgedank word’
“Ons is glad nie beïndruk met Zille se skorsing nie, want die DA se dissiplinêre prosesse is net toesmeerdery.”
Dis maar weer ʼn Superrugby-tameletjie
Die deurmekaarspul in vanjaar se Superrugby duur voort.
Vrou (19) sterf toe drie voertuie bots
ʼn Vrou is dood en vier ander mense beseer nadat drie voertuie Saterdag in George in die Wes-Kaap gebots het.
Vrou sterf toe sy van rowers vlug
ʼn Vrou is Saterdagaand dood nadat sy op die N3 in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal deur ʼn voertuig getref is.
[Foto’s] Nóg ʼn terreuraanval ruk Londen
“Ons het twee mans met groot messe buite die restaurant gesien. Hulle het net mense begin steek. Ons het geskree ‘stop, stop!’”
Gedagte vir die dag: Kan ek sê ek is nederig?
Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. (Matteus 11:29)