Kapt. Qeya Jonas Tshabalala, ‘n lid van die polisie se direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke), is in Bloemfontein doodgeskiet.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 Mei 2018
Man ontsnap uit aanhouding in Ermelo
Die polisie in Mpumalanga is op soek na ‘n man wat Maandag uit wettige aanhouding by die Ermelo-landdroshof ontsnap het.
Rassie se span teen Engeland kan moontlik só lyk
Rassie Erasmus se toetsspan teen Engeland op 9 Junie kan feitlik voorspel word as hy, soos baie waarnemers meen, twee “spanne” vir die twee toetse gekies het.
Omstrede minimumloonwetsontwerpe goedgekeur
Drie omstrede wetsontwerpe wat ‘n nasionale minimumloon in Suid-Afrika sal verseker, is Dinsdag in die nasionale vergadering goedgekeur.
Junior Springbokke begin aanslag op o.20-Wêreldkampioenskapstitel
Met sewe van verlede jaar se spelers en twee onlangse oorwinning oor Georgië wat in Suid-Afrika kom toer het, sal die Junior Springbokke Woensdag (18:30) as gunstelinge teen dieselfde span uitdraf.
Tien persone in Mosambiek onthoof
Tien persone, insluitend kinders, is die afgelope naweek in ‘n dorpie in die noorde van Mosambiek onthoof, vermoedelik deur Islamiete.
Verkiesingskommissie vra uitstel oor adresse
Daar is tans nie minder nie as 563 geregistreerde politieke partye in Suid-Afrika en partye moet teen Januarie volgende jaar geregistreer wees om aan die verkiesing deel te neem.
ANC aanvaar voorstelle van grondberaad
Leiers van die ANC het ingestem dat grondonteiening sonder vergoeding moet voortgaan, soos voorgestel deur die party se grondberaad.
Noodlottige skietery in België
‘n Beampte van die Belgiese federale vervolger het aan AP gesê “daar is tekens” dat die skietery ‘n terreuraanval was.
ToekomsVenster: Beweging na bo
Jesus se lewe wys vir ons dat daar ’n kroon is na die kruis, dat daar waters van vrede en rus is na die doodskaduwee, dat daar ’n reis na bo is nadat die reis na onder onderneem is. Juis daarom moet ons Hom volg, want die einde is seker (Filippense 3:14).
Juanita, Bobby én vele ander by Jacaranda-opskop
“Jacaranda Day is ʼn massiewe musiekontploffing vir die hele gesin, en ʼn plek waar jy al die gunstelingtreffers uit volle bors kan saamsing.”
Koben (16) weer geopereer
“Maar ons wil nie negatiwiteit oor die kind uitspreek nie, ons bly positief en glo en bid dat hy ten volle sal herstel.”
Ma van jong sokkerspeler dagvaar binnelandse sake
“Dit was hartverskeurend. George het gehuil, hy het baie gehuil. Ons almal het in trane by die lughawe uitgebars.”
Die wêreld in foto’s – 29 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
‘Kwêla’: Hier is die ‘Dorp van die Jaar’-finaliste
In die verlede het Hentiesbaai, Graaff-Reinet, De Rust, Sabie, Fouriesburg en Middelburg uitgetroon as die dorp van die jaar. Vanjaar het die kykNET-joernaalprogram Kwêla nóg stemme nodig om ʼn nuwe dorp van die jaar aan te wys.
Radio Kaapse Kansel tydelik van die lug af
Radio Kaapse Kansel 729AM is sedert verlede Dinsdag in stilte gehul.
Betogers versper paaie rondom Pretoria
Metropolisiebeamptes moes vroeër rubberkoeëls afvuur om ʼn skare uitmekaar te jaag, maar moes noodgedwonge terugval nadat die skare begin het om hulle met klippe te bestook.
Atletiek: Verspringers sal Caster moet nadoen
Die vierde byeenkoms in die Diamantligareeks word Donderdag in Rome, Italië, aangebied. Caster Semenya spog reeds met drie goue medaljes in die drie afgehandelde byeenkomste.
Ma sien hoe moordenaar dogter se liggaam stort
“Ek was baie geskok om die foto’s [uit die beeldmateriaal] te sien.”
‘Groot skok’ ná onderwyser skielik sterf
“Net verlede week het sy gepraat van haar nalatenskap [en oor] wat sy wil nalaat by die hoërskool. So beskeie was sy dat sy nie geweet het hoe groot haar nalatenskap reeds is nie. Hoe sal ons die Mariëtte met die klein hartjie van suiwer goud kan vergeet?”