“Dit voel soos ʼn wonderwerk wat die Here oor my pad gestuur het,” sê Koben Hofmeyr, ʼn matrikulant van Louis Trichardt wat in Mei 2018 ʼn ernstige nekbesering op die rugbyveld opgedoen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koben Hofmeyr"
Koben nie kwaad vir rugby ná besering
“Ek vra nou die dag vir Koben: ‘Seun, as jy jou gesonde liggaam voor die besering kon terugkry, en dieselfde mens kan wees wat jy toe was, sou jy dit verruil vir wie jy nou is?’.”
Koben ontmoet Springbokke op Loftus
“Hierdie tipe goed hou so ʼn kind positief, hy voel weer deel van die spel en of hy iets werd is.”
Koben en sy Rex word herenig
“As ons die hond gesoek het, het hy op Koben se bed gelê en wag vir hom om terug te kom.”
Koben (16) staan eerste keer op
“Hy kry gereeld nog boodskappe van Victor Matfield, Jesse Kriel en ander rugbyspelers wat hom ondersteun.”
Video: Koben (16) maak vordering ná nekbesering
“Hy sal kan skryf, weer skilder, sy eie rolstoel hanteer en nog baie meer. Dit maak hom soveel minder afhanklik van ander mense, en dit is vir hom uiters belangrik.”
Bekende sanger besoek Koben (16) in hospitaal
Koben, wat graag skilder, het gister die eerste keer ná die voorval iets probeer teken. Hy het ʼn rooi hartjie langs ʼn kruis in sy dagstukkie-boek geteken.
Koben (16) weer geopereer
“Maar ons wil nie negatiwiteit oor die kind uitspreek nie, ons bly positief en glo en bid dat hy ten volle sal herstel.”
Lang pad lê voor vir 16-jarige ná rugby-besering
“Ons wil positief bly. Alles wat van nou af gebeur, is positief en mooi. Dit is soos ʼn kind wat vir die eerste keer begin stap; as Koben nou een tree gee, dan huil ons daaroor, want ons is só dankbaar.”