Prof Christo Janse van Rensburg, een van die bekendste Afrikaanse taalkundiges, is Maandag in die ouderdom van 80 oorlede.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Augustus 2018
Gesteelde eiendom aan Kaapstad-stadion terugbesorg
Die Stad Kaapstad het Maandag sy dankbaarheid uitgespreek vir ʼn groep jong seuns en ʼn vrou wat gesteelde goedere aan die Vygieskraal-stadion in Athlone terugbesorg het.
Voor geldrugby, toe die Curriebeker nog getel het …
Die eertydse voedingsaar van Springbokrugby is toegedruk en tot niet.
Nxasana verwelkom uitspraak in grondwethof
Mxolisi Nxasana, die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het gesê hy is tevrede met die uitspraak in die grondwethof wat Shaun Abrahams se aanstelling in 2015 tersyde gestel het.
#FeesMustFall-aktivis beken skuld
Bonginkosi Khanyile, studenteaktivis van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het Maandag skuld beken op vier van die 13 aanklagte teen hom wat verband hou met die gewelddadige #FeesMustFall-betogings in KwaZulu-Natal in 2016.
Gautrein-werkers dreig oor finansiële state
Die Federation of Unions of South Africa (Fedusa) het Maandag gedreig om die Gautrein-operateur na die konstitusionele hof te sleep nadat die maatskappy glo geweier het om sy finansiële state openbaar te maak.
KFC-aanrandingsaak uitgestel
Die saak teen vyf mans van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede jaar ʼn egpaar by KFC aangerand het, is Maandag in die landdroshof in Pretoria-Noord uitgestel.
‘Hoë petrolprys moet sterf,’ sê Durban-betogers
ʼn Lykswa en ʼn kis was Maandag die fokuspunte van ʼn optog in Durban se middestad waar betogers geëis het dat hoë petrolpryse moet “sterf”.
ToekomsVenster: Dodelik verbaas?
Die Bybel leer dat wie tot God nader moet glo dat Hy ’n verhoorder is van die gebed.
Besetters sak toe op grond in Pta-Oos
Luidens ʼn wyksraadslid is die besetters later van die toneel weg, sommige volgens hom in ʼn Mercedes-Benz en ʼn Range Rover, en het hulle geskree dat hulle die grond met mag sal afvat.
Foto’s: Talle sterf, huise verwoes in oorstromings
“Die invloed van hierdie ramp sal na verwagting nog lank gevoel word.”
Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kampsbaai-moord: Novella glo die ‘swart skaap’ van familie
Die hof het gehoor die paartjie se verhouding is deur konflik gekenmerk en dat Alban soms vir Novella fisiek aangeval het.
Afrigter wat glo met seuns lol weer in hof
Minstens 23 seuns tussen 14 en 16 jaar oud het na vore gekom as klaers.
Nuwe Afrikaanse bordspel bekend gestel
“Die spel is op 20 Mei 2016 in ons motor op pad na Hermanus gebore en is gegrond op ʼn speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het.”
Blommeskouspel soos min ontvou in Clanwilliam se Blomkerk
“Besoekers sal meer as 400 spesies varsgeplukte veldblomme en plante, alles onder een dak, kan beleef in dié mooi uitstallings.”
Man met AK47 betrap
ʼn 32-jarige man is Sondagaand in Kaapstad in hegtenis geneem nadat ʼn AK47-aanvalsgeweer in sy besit gevind is.
Varsgebekkig: Kopwurms
Die Varsgebekkig-woord van die week is “kopwurms”
Magnus Malan-bewerings en die rol van die media
Maar wat is die rol van die media in die hantering van sulke bewerings, en wat is die posisie binne die mediareg?
Die geheim van die gesteelde skildery
Mense wat hulle geken het, is huiwerig om te dink dat hierdie stil, vriendelike egpaar, ʼn voormalige onderwyser en spraakterapeut, só kunswerk sou kon steel.