Arno Greeff is nie ʼn man wat maklik stilsit nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "komedie"
Mila Guy ontgin komediegoud in Afrikaans
“Hoewel dit altyd my instink is om iets dieper te maak, het ek later agtergekom daar is tog ʼn ligter kant aan my en het dit begin ontgin.”
Kitsfeite oor die derde seisoen van ‘Hotel’
Het jy al ooit gewonder waar die fiktiewe dorpsnaam Fransenburg vandaan kom? En het jy geweet hoeveel Safta-benoemings dié reeks al gekry het?
Komediante samel ook geld in ná Driehoek-tragedie
Schalk Bezuidenhout en sy grapjasvriende in die vermaakbedryf bied eersdaags twee aanbiedings aan waarvan die totale opbrengs aan die Hoërskool Driehoek geskenk sal word.
Luister: Bouwer en Leandie as ‘Thys & Trix’
Ek weet ander paartjies gaan stap die Otter of die Camino of kry bypassende tatoeëermerke om hul verhoudings te toets – ons het ʼn fliek aangepak.”
Grapkas-kompetisie vir voornemende komedieskrywers
As jy dink jy kan die land in Afrikaans laat skaterlag en het die vaardighede om ʼn komediereeks te skryf, is hierdie kykNET-kompetisie dalk net vir jou.
Bobby hou weer sy lyf akteur
Bobby van Jaarsveld gaan as Rossouw in dié televisiereeks te sien wees – ʼn man wat ʼn nuwe lewe wil begin wanneer sy huwelik op die rotse loop.
[WEN] Schalk Bezuidenhout in Atterbury-teater
As jy middel-Junie tydens die langnaweek jouself in Jan Tuisbly se karretjie bevind het jy drie geleenthede om Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies, te sien optree in die Atterbury-teater in Pretoria.
Nuwe komedie binnekort op kykNET
ʼn Splinternuwe Afrikaanse komedie is binnekort te sien op kykNET.
Schalk Bezuidenhout: “komediant, akteur, lekker mens”
“Jou ma se borsmelk sou brandewyn en Coke wees en jy sou kaalvoet skooltoe stap.”
Skaterlag saam met dié komediante
Vergeet van al jou bekommernisse en lag ʼn slag saam met gewilde komediante soos Melt Sieberhagen en Shimmy Isaacs en selfs Suzelle DIY en Karen Zoid.
[Luister] Pieter-Dirk Uys laat jou demokraties lag
Pieter-Dirk Uys het met Esté Meyer Jansen gesels oor die produksie en hulle het ook gesels oor die belangrikheid van komedie en satire in Suid-Afrika se politieke landskap van vandag.
Boek: Aspoesterskoene
Daar wás ’n tyd toe sy op hoëhakskoene tussen die slaggate op haar lewenspad rondgetrippel het. En almal haar mooi bene bewonder het. Toe kom die uitnodiging na die reünie op Doringbaai en haar lewe neem ’n wending wat sy nie in haar wildste drome verwag het nie.
Luister: Kristel Loots praat oor haar nuwe boek, Katerina se mojo
Kristel Loots gesels uit Kaapstad met Esté Meyer Jansen oor haar boek, die karakters en vroue se “mojo”.
Wicus van der Merwe vermaak by die Ou Meul
Die komediant, Wicus van der Merwe, is een van die min Suid-Afrikaanse kunstenaars wat sang, die kuns van stories vertel en komedie meesterlik saam kan verweef.
Leon Schuster praat verder en Gwendoline Kriek gesels oor kindermusiek
In hierdie Allegaartjie kuier ons verder by die Suid-Afrikaanse koning van komedie, Leon Schuster, en gesels met die gospelsangeres, Gwendoline Kriek, oor haar nuutste kinderalbum
Leon Schuster en CH2 se nuutste album vol Afrikaanse nostalgie
Ons kuier by die Suid-Afrikaanse koning van komedie, Leon Schuster, en die manne van die kitaarduo, CH2, gesels oor hulle nuutste album propvol Afrikaanse nostalgie.
Die eerste Afrikaanse musiekblyspel by die Teatro en Emo Adams se DVD
Liefling die Musiekblyspel is hierdie Desember by die Teatro-teater by Montecasino te sien en Emo Adams praat oor sy nuwe DVD, Is Duidelik.
Allegaartjie 3 – Program 84
Ons doen verslag oor die jaarlikse SAW-gedenkdiens en kuier saam met Dowwe Dolla.
Allegaartjie 3 – Program 82
Die kollig val weereens op die situasie in Platinumgordel en ons gesels met Wicus van der Merwe wat ons meer vertel van sy nuutste album.