Geniet jou inheemse tuin en kyk net na al die nuwe voëls en insekte wat dit saam met jou gaan geniet.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Maart 2024
Veteraanakteurs in e.tv se eerste Afrikaanse sepie te sien
Bekendes soos Sandra Prinsloo, Nic de Jager, Illse Roos en Geon Nel sal in dié daaglikse drama te sien wees.
Huis-huis, ʼn resep vir elke vertrek
Meer as 100 watertand-resepte is by dié boek ingesluit. Dit is die ideale geskenk vir jouself, jou ma, jou oom, die bure, pasgetroudes, jongmense wat vir die eerste keer vir hulself moet sorg en enigiemand wat graag in die kombuis woeker.
Foto’s: Geskiedenis dié kleindorp-toergids se ‘passie, plig’
“As ek kyk na wat my dorp en die Here al vir my op my lewenspad gedoen het, voel ek dis niks minder as my plig om terug te ploeg in Oudtshoorn en sy mense nie.”
Landboubegroting ‘bring hoop’
“Minister Ivan Meyer het die toewysing van beskikbare fondse goed geprioritiseer om die heersende uitdagings in ons bedryf te takel.”
Binnelandse sake mors R147 miljoen op asielprojek
“Die departement het meer as R147 miljoen vermors sonder dat enige werklike vordering gemaak is of enige oplossing aangebied is.”
Flitsende kolwe gaan Kwena nie van stryk bring
Ondanks sy IPL-vuurdoop teen die Sunrisers Hyderabad, hoef ʼn mens nie ʼn krieketsiener te wees om te voorspel dat ʼn blink toekoms op die 17-jarige Kwena Maphaka wag nie.
Video: ‘Versterk só aanlyn teenwoordigheid as entrepreneur’
Magriet Groenewald se jongste wenk vir entrepreneurs is om seker te maak jy het ʼn goeie aanlyn teenwoordigheid.
Israel beveel om dringend hulp vir Gaza te verseker
Die Internasionale Geregshof het Israel beveel om seker te maak dat dringende humanitêre bystand mense in die Gaza-strook bereik.
ToekomsVenster: Hoe kyk ons na mekaar?
Die Man aan die kruis kyk met soveel empatie na ons. Hoe kyk ons na mekaar?
Kitshoff terug op ou tuisveld
Steven Kitshoff draf Saterdag weer op die DHL-stadion uit, maar dié keer sal die Springbok-stut in die kleure van Ulster wees.
Resensie: Guy Ritchie-reeks ‘breek vingers wyl gehore skaterlag’
Hoe skerper sy sêgoed en vinniger die opeenvolgende geweerskote, hoe meer mense kyk. Weet dus waarvoor jy jou inlaat.
Dronkbestuurder het glo Zuma se motor getref
Die man is in aanhouding en sal na verwagting Dinsdag in die Eshowe-landdroshof verskyn.
Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk
“Hierdie is een van die mees kosbare en geskiedkundig belangrike skenkings wat die Erfenisstigting nog ontvang het.”
Borgtog vir vermeende ontvoerders
Twee verdagtes wat ʼn man en vrou ontvoer en daarna motorbande met die losprysgeld gekoop het, is vrygelaat op borgtog.
Dis deesdae rof teen Dimitrov
Grigor Dimitrov het sy tweede wedstryd op ʼn streep teen Carlos Alcaraz gewen toe hy die Spaanse tenniskroonprins in die kwarteindstryd van die Miami-ope uitgeskakel het.
MK vermoed gemene spel met Zuma-ongeluk
Die MK-party voer aan gemene spel was betrokke in die padongeluk Donderdagaand waarby voormalige president Jacob Zuma en sy lyfwagte betrokke was.
Komediant se lang pad na sukses g’n grappie
Hoewel die dae waar hy self die stoele by sy eie vertoning moes uit pak lankal verby is, bly Alfred ook nederig as hy terugdink aan elke fase van sy verhaal.
Navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae
Sy bevindings kan help om goud ter waarde van R450 miljard te ontgin wat in die onooglike mynhope rondom Johannesburg skuil.
Bulls teen Leinster – groot stryd wag in Dublin
“Ek het verneem dat die kaartjies vir die wedstryd uitverkoop is en dit is goeie nuus vir die spelers, want dit beteken dat ons as ʼn span iets reg op die rugbyeld doen. Mense wil die Bulls in aksie sien.”