Die Stormers se amperse oorwinning oor een van die swaargewigte van Europese rugby, het die kroon vir ʼn skitterende naweek vir Suid-Afrikaanse spanne gespan.
Lees meerAlles vir Sondag 10 Desember 2023
Kiwi’s klink ook Blitsbokke se doppie
Selfs nie eens ʼn glimlaggende Damian Willemse met die Webb Ellis-trofee onder die arm kon die Blitsbokke tot ʼn sege in Kaapstad aanspoor nie.
Uitdaagbekerreeks: Lions brul hard teen Perpignan
Dit was ʼn stroopsoet oorwinning en getuig van die harde werk wat daar die afgelope paar jaar deur die afrigtingspan en spelers ingesit is.
Die week in foto’s
Kyk saam na ʼn paar foto’s oor die afgelope week se wêreldnuus.
Vrou is beskermengel vir 12 katkolonies
“Dit is belangrik dat mense moet weet hierdie katte is wel ʼn waardevolle toevoeging tot ons gemeenskap.”
Tafelberg-brand onder beheer gebring
‘n Brand wat Sondagmiddag op bo Moltenoweg, Oranjezicht op Tafelberg uitgebreek het, is onder beheer gebring.
Kruiekenner Oom Johannes oorlede
Oom Johannes Willemse, veral bekend as die kruiekoningin Antoinette Pienaar se leermeester, is oorlede.
Brand breek uit op Tafelberg
Bedrywighede by die Tafelberg-sweefspoor is opgeskort tot verdere kennisgewing.
Shosholoza Meyl-passasiers moet bus ry ná kabeldiefstal
Passasiers op die Shosholoza Meyl-trein moes Vrydag die res van die reis per bus aflê ná oorhoofse kabels tussen Kaalfontein en Muldersvlei gesteel is.
Luister: Só skryf Mel die Storieverteller haar eie verhaal
“Ek is al van kleins af ‘vreemd’ en moes baie kommentaar trotseer oor hoe ek lyk, hoe ek praat en hoe ek goed doen, maar ek was nog altyd geseënd om nie om te gee wat ander dink nie.”
Koeberg-eenheid Maandag afgeskakel
Die afskakeling van eenheid 2 van Koeberg beteken dat 980 MW vanaf Maandag nie op die kragnetwerk beskikbaar sal wees nie.
Lang pad na herstel ná honde vrou aanval
Anita Els (57) is op 4 September deur ʼn trop skaaphonde op ʼn kusdorp in KwaZulu-Natal aangeval.
28 – 0: Aussies gee Blitse bloedneus
Die Blitsbokspelers loer seker steeds oor hul skouers – die spook van verlede seisoen se ploetervertonings is duidelik nog nie uit hul kamp verdryf nie.
Talle beseer in Sandton-busongeluk
Minstens 20 mense is Sondag beseer in ʼn busongeluk in Rivoniaweg in Sandton.
Durban-stadion ly bedryfsverliese van R228 miljoen per jaar
Die gedetailleerde inkomste- en uitgawestate van die stadion wys hoe benard die finansiële toestand van die stadion is, waaronder personeelkoste by die stadion.
Ses sterf in tornado’s in Tennessee
Minstens ses mense is Saterdag dood toe tornado’s die Amerikaanse deelstaat Tennessee getref het.
Kamieskroon se groot geskenk gereed vir (hittige) feestyd
“Toegang tot skoon water is ’n grondwetlike reg en dit is veral nou, gedurende Desember wanneer temperature tot meer as 40˚C styg, uiters noodsaaklik dat almal toegang tot skoon drinkwater het.”
Landbouminister gemaan om Botswana-krisis op te los
Die DA is uiters besorg oor die onlangse aankondiging van Botswana se verlenging van invoerbeperkings op varsprodukte van Suid-Afrika.
Kaapse Forum betoog teen borgtog vir man wat vrou se keel sny
Die beskuldigde word na bewering sedert 2008 ook gesoek in verband met die moord op sy vorige vrou.
Man sterf toe goederetrein hom tref
ʼn Man, in sy 30’s, is Saterdagoggend dood toe ʼn goederetrein hom in Rockford, KwaZulu-Natal, getref het.