Ondanks die Blitsbokke se teleurstellende vertoning in Kaapstad is Sandile Ngcobo nog optimisties oor die span se kanse in die oorblywende toernooie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaapstad-sewestoernooi"
Kiwi’s klink ook Blitsbokke se doppie
Selfs nie eens ʼn glimlaggende Damian Willemse met die Webb Ellis-trofee onder die arm kon die Blitsbokke tot ʼn sege in Kaapstad aanspoor nie.
28 – 0: Aussies gee Blitse bloedneus
Die Blitsbokspelers loer seker steeds oor hul skouers – die spook van verlede seisoen se ploetervertonings is duidelik nog nie uit hul kamp verdryf nie.
Son, see en (hopelik) Blitsbok-sukses
“Dit sal wonderlik wees as die pawiljoen weer volgepak is, dit sal ons bekerveldtog ʼn definitiewe hupstoot gee.”
Iere bederf Blitsbok-partytjie
Suid-Afrika het egter steeds genoeg gedoen om vir een van die beker-kwarteindstryde in Kaapstad te kwalifiseer.
Paar benoude oomblikke, maar Blitse steeds bó
Die Suid-Afrikaners het verlede week weer hul “mojo” tussen die sandduine van Dubai gevind en hulle speel beslis vir mekaar en die Blitsbok-embleem. Hulle het pas met die VSA in Kaapstad afgereken.
Blitse baljaar in Tafelberg se skadu
Die Blitsbokke het hul eerste wedstryd van die Kaapstad-sewestoernooi oortuigend teen Groot-Brittanje gewen.