Suid-Afrika het egter steeds genoeg gedoen om vir een van die beker-kwarteindstryde in Kaapstad te kwalifiseer.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Desember 2023
Uitdaagbeker-reeks: Sharks vernietig Pau
Die Sharks se Lukhanyo Am en Eben Etzebeth maak ʼn baie groot verskil. Hul ervaring spoor die ander spelers aan. Hul visie skep geleenthede en hul vaardighede lig die hele span.
Uitdaagbeker-reeks: Cheetahs spoel oor Zebre
Ruan Pienaar het met sy skopskoen oorheers en is welverdiend as Speler van die Wedstryd aangewys.
Soeke na gas, olie begin gou aan kus
Groot ongelukkigheid heers oor twee organisasies wat die afgelope maande die groen lig gekry het om seismiese aktiwiteite aan die Suid-Afrikaanse kus uit te voer.
Nóg warmbloedige haaiespesies ontdek
Mariene bioloë was tot dusver bewus van ten minste vyf haaispasies wat warmbloedig is, met die groot withaai een van die bekendste van hierdie haaispesies.
Ervaar drama, gevaar en glans van Goudstad se geskiedenis
Oor hierdie geskiedenis, en soveel meer, hou die Johannesburg Erfenisstigting ʼn wakende oog en ʼn beskermende hand. Meer nog, hulle maak dit vir Jan Alleman toeganklik deur elke naweek ʼn toer na ʼn ander deel van die stad aan te bied.
Paar benoude oomblikke, maar Blitse steeds bó
Die Suid-Afrikaners het verlede week weer hul “mojo” tussen die sandduine van Dubai gevind en hulle speel beslis vir mekaar en die Blitsbok-embleem. Hulle het pas met die VSA in Kaapstad afgereken.
Nuwe reservoir dra by tot watersekuriteit vir Kaapstad
Die nuwe reservoir vorm deel van die bestaande 180 reservoirs met drinkbare water in die stad.
Lasbrief uitgereik vir beweerde vakansie-swendelaar
Voornemende vakansiegangers is glo uit honderdduisende rande geswendel.
Hollywood: Messi is ‘Time’ se sportster van die jaar; ‘Home Alone’ se ma, seun herenig
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Skoolskietery: Verdagtes nog voortvlugtig
Twee van die verdagtes, wat Vrydag skote afgevuur het by ʼn laerskool op Klaarwater in KwaZulu-Natal, is nog voortvlugtig.
Ontmoet vrou wat farmaseutiese reus Vertex in hof pak
Cheri Nel is bereid om alles in die stryd te werp om te verseker menseregte geniet voorkeur bo “superwinste”.
MRK ontken VN-rasseverslag was ‘ommekeer’
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ontken dat sy verslag aan die Verenigde Nasies se komitee vir die uitskakeling van rassediskriminasie (CERD) ʼn ommeswaai was in sy eie standpunte rakende rassewette.
Blitse baljaar in Tafelberg se skadu
Die Blitsbokke het hul eerste wedstryd van die Kaapstad-sewestoernooi oortuigend teen Groot-Brittanje gewen.
Gewyde koorstemme lui Gelofteweek in
Bekorende koorstemme wat weerklink deur die Voortrekkermonument het die Gelofteweek-vieringe op ‘n hoë noot ingelui.
50 jaar tronkstraf vir diefstal van meer as R500 miljoen
“Sy het betalings gedupliseer en die geld direk in haar oorlede man se bankrekening inbetaal.”
Man vas wat oor duif ry
Die polisie het ʼn veearts versoek om ʼn nadoodse ondersoek te doen op die duif en daar is bepaal die oorsaak van die duif se afsterwe is traumatiese skok.
ActionSA maan ook Ramaphosa teen NGV-wet
“Hierdie gesondheidsmonster sal min doen om gesondheidsorgprobleme te takel, en eerder die bedryf blootstel aan staatskaping en misbruik.”
R1 miljoen-beloning vir inligting oor DA-moord
“Ons soek geregtigheid vir die Ndlovu-familie en wil ʼn einde bring aan politiek gemotiveerde moorde in KwaZulu-Natal.”
Wen kontant met jou vakansiefoto
Deel jou vakansiefoto met ons en kom in aanmerking vir ʼn kontantprys van R2 000!