Die verdagtes, wat van 6 Desember tot 11 Desember by die lodge ingeboek was, was moontlik in die gebied om ʼn sluipmoord uit te voer.
Alles vir Sondag 10 Desember 2023
Video: Plaaswerkers ingespan om unieke musiekvideo te skiet
Op elke landmerk van Witkraal staan die klavier gereed vir aksie: van die duine tot by die soutpanne, die turksvyboorde, pekanneutlande en einde ten laaste die plaasingang.
Onwettige myners voer skrikbewind op Pelgrimsrus
Jare se onwettige mynbedrywighede op die toeristedorpie Pelgrimsrus is besig om sy tol te eis; nie net op die omgewing en sy inwoners nie, maar ook op toerisme wat die lewensbloed van dié dorpie is.
Son, see en (hopelik) Blitsbok-sukses
“Dit sal wonderlik wees as die pawiljoen weer volgepak is, dit sal ons bekerveldtog ʼn definitiewe hupstoot gee.”
Diewe speel-speel slimmer met vuurwapens
Talle ernstige misdade word skynbaar met nagemaakte vuurwapens gepleeg.
En dis punte Pretoria!
ʼn Begeesterde Bulls-span het ʼn groot slag op Loftus Versfeld geslaan toe hulle vir Saracens met 27 – 16 geklop het.
Gholf: Dis óf Louis óf Charl op Leopard Creek
Vra jy vir enige Suid-Afrikaanse gholfondersteuner wat sy droom-wenslysie is vir die laaste ronde van ʼn belangrike toernooi en hy of sy sal ongetwyfeld sê om Louis Oosthuizen en Charl Schwartzel saam in die kookpot te gooi.
‘Geen ouer moet daardie oproep ontvang nie’
“Sy was altyd ons spogkind. Sy is daar – maar sy is nie meer daar nie, sy is weg en ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor haar, ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor haar kinders.”
Gedagte vir die dag: Geloof kos niks, maar vra alles
“As jy My wil volg, moet jy alles wat vir jou belangrik is, laat staan. Stel dit tweede.”