“Elke keer as ek by die huis is, neem ek ernstig die pen op en skryf aan die album. Ek wil hê die album moet die gees van my geboorteplaas vasvang.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christof Berg"
Video: Plaaswerkers ingespan om unieke musiekvideo te skiet
Op elke landmerk van Witkraal staan die klavier gereed vir aksie: van die duine tot by die soutpanne, die turksvyboorde, pekanneutlande en einde ten laaste die plaasingang.