“Die oppergesag van die reg vereis dat howe volledig gemotiveerde redes vir hul beslissings gee. Dit is dus van kritieke belang vir die geloofwaardigheid van die uitspraak en die vertroue wat landsburgers in die breër verkiesingsproses het dat redes vir die beslissing vinnig verskaf word.”
Lees meerAlles vir Woensdag 10 April 2024
Onderwyser geskors wat glo lyfstraf toedien
Die onderwyser is geskors nadat foto’s van die matriekmeisie se geswelde hand op sosiale media versprei is.
Beurtkragvrye dae duur voort
Eskom het ná twee opeenvolgende weke sonder beurtkrag Woensdag aangekondig dat beurtkrag vir eers opgeskort bly.
Prysgeld van Wêreldatletiek vir Olimpiese gouemedaljewenners
Wêreldatletiek sal by vanjaar se Olimpiese Spele in Parys die heel eerste internasionale federasie word om prysgeld aan gouemedaljewenners toe te ken.
Weermaghoof se amptelike woning al 28 maande leeg
Die leë huis in Waterkloof word dag en nag deur militêre personeel bewaak terwyl die munisipale rekening elke maand duisende rand beloop.
ToekomsVenster: Wat glo jy van Christus?
“Kies en besluit wat jy van My glo”. Het dit dalk tyd geword dat jy kies, besluit, verwoord, dalk neerskryf wat jy van God Drie-enig glo?
E-tol opgeskort, maar rekening gaan nie net verdwyn
E-tol mag dalk iets van die verlede wees, maar motoriste wat nog uitstaande skuld het, sal bes moontlik steeds daarvoor moet opdok.
Silwerskermfees soek vars talent, ervare hande in rolprentbedryf
“Met beide kategorieë is die fees op soek na diverse en verbeeldingryke storievertellers wat die pas in die snelgroeiende rolprent- en televisiebedryf van vandag en môre kan aangee.”
140 km/h: Klaasen mag pronk oor stonkkans
Die bal het verby Shikhar Dhawan se kolfrand geflits en Heinrich Klaasen – wat teenaan die paaltjies diens gedoen het – het met een sweepslagbeweging die dwarsbalkies afgeklits.
Luister: Wêreldreisiger, musikant skryf Afrikaanse album op geboorteplaas
“Elke keer as ek by die huis is, neem ek ernstig die pen op en skryf aan die album. Ek wil hê die album moet die gees van my geboorteplaas vasvang.”
Liggaam in duikpak spoel op strand uit
Die liggaam van die ongeïdentifiseerde man is omstreeks 17:20 agter die skietbaan op die strand by Cape Recife gevind.
Video: DA wil Suid-Afrika red; wat is die plan?
DA-leier John Steenhuisen gaan oor die volgende paar weke die land deurkruis om stemme voor die verkiesing te werf.
AfriForum wil hinderlae op hoofweë help bekamp
Dié burgerlike ingryping vorm deel van AfriForum se breër veldtog “om die misdadige bloedvergieting wat opportunistiese misdadigers en moontlik selfs ook georganiseerde groepe op ons paaie uitvoer”, hok te slaan.
Leinster-masjien stotter glo bietjie onder Nienaber
Brian O’Driscoll meen dat Leinster se aanvallende spel nie meer so skerp onder Jacques Nienaber se toesig is nie.
SA’ners optimisties oor hul geldsake
Hoewel baie mense beplan om meer te spaar, sukkel talle egter steeds om hul skuld af te betaal.
Werkgewers in Suid-Afrika wil dié poste vul
Pnet het ook die neiging van afstandswerk op grond van geadverteerde poste vir afstandwerk of ʼn hibriede model ondersoek. Die bevindinge wys hoewel die meeste poste nie meer afstandwerk as opsie bied nie, dit tog nog gebeur.
Meer stempunte vir SA’ners oorsee
Zille sê dit is ʼn enorme oorwinning vir die meer as 40 000 Suid-Afrikaners wat in Perth en ander stede woon waar ʼn soortgelyke situasie ondervind word.
‘Singende chirurg’ wen gesogte prys
Uit die 14 toekennings wat tydens die toekenningsgeleentheid uitgedeel is, was Lichtenberg die enigste boorling van Afrika wat ʼn prys ingepalm het.
Coetzé is pure goud in swembad
“Dié oorwinning smaak soveel soeter met Chad (le Clos) en Guy (Brooks) wat ook op hul stukke was.”
Koebaai, e-tol
Ná jarelange teenkanting en duisende motoriste wat eenvoudig verseg het om hul e-tolrekeninge te betaal, word die stelsel Donderdag om 23:59:59 afgeskakel.