Die 13-jarige het die gehoor sprakeloos gehad met sy ongelooflike wiskundige vaardigheid.
Alles vir Woensdag 10 April 2024
Dié woordspeletjie nou in ‘makliker formaat’ beskikbaar
“Dié nuwe weergawe getuig van ‘n neiging in jonger mense wat mededingende speletjies wil vermy en eerder spanwerk en samewerking verkies om saam na ‘n prettige doelwit te werk.”
Konstitusionele Hof: Waar is die uitsprake?
Die tweede kwartaal van die jaar het reeds begin en die Konstitusionele Hof het nog nie ʼn enkele uitspraak gelewer nie.
Nuwe Indian Scout-modelle bekend gestel
Ongeag van jou persoonlike rybehoeftes behoort daar ʼn Scout te wees wat aan jou behoeftes voldoen.
Gedig: Om jou naam te voel
“Drome kan vlieg sonder vlerke – oor dale en heuwels, soheentoe en t’rug,” skryf Carma Shaw in die gedig “Om jou naam te voel”.
Brits vier honderdtal teen Sri Lanka
Tazmin Brits het 12 viere in haar beurt van 116 lopies geslaan en sy het ʼn openingsvennootskap van 94 lopies saam met Laura Wolvaardt geniet.
Ses vas oor moord op sokkerspeler
Die polisie glo die verdagtes is deel van ʼn sindikaat wat verantwoordelik is vir voertuigkapings in Gauteng, en die soektog na nog verdagtes duur voort.
Tronkstraf vir vier wat saamsweer om te stroop
Die polisie het ook op nege .458-patrone, een silwer knaldemper, verskeie rolle tinfoelie, ʼn koelsak en drie jagmesse afgekom.
Begrotingsbesnoeiings wys Bela is ‘onwenslik, onuitvoerbaar’
“Terwyl die land se onderwysbegroting sodanig besnoei word dat noodmaatreëls soos die beëindiging van onderwyskontrakte geneem word, is dit ondenkbaar dat hierdie aanvullende las op die begroting gelaai kan word.”
Djokovic trap nie klei teen Rus
“Ek is baie tevrede,” het Novak Djokovic gesê nadat hy sy openingskragmeting van die Monte Carlo-meesterstoernooi in net meer as ʼn uur beklink het.
Massiewe veiling van (wyn)tenke en toerusting
Alle rolspelers in die wyn-, sap, melk en brandstofbedryf word uitgenooi om die veiling by te woon.
‘Eish!’-Brendan maak skoonskip op Top-20
Brendan se nuwe album, “Omdat jy mag”, is pas uitgereik.
Resep: Griekse braaibroodjies
Smul aan hierdie braaibroodjie saam met jou braai.
Sit-sit só: Ses sitplekke teen sakpasprys
Dis ʼn gemaklike gesinsbuks wat ses sitplekke bied sonder om die bank te breek.
Sidney Gilroy: ‘Dikvelligheid, navorsing ’n vereiste vir skryf’
Navorsing oor polisieprosedures, orgaanoorplanting en ʼn skaars geestesversteuring was deel van dié skrywer se voorbereiding vir sy nuwe misdaadriller “Bloedsomer”.
Verbruikersake: Meeste SA’ners kan nie gemaklik aftree
Suid-Afrika sit eintlik op ʼn aftree-tydbom, met slegs 6% van die land se bevolking wat dit kan bekostig om gemaklik af te tree.
Skoolskieter se ouers tronkstraf opgelê
“Die bloed van ons kinders is op julle hande.”
Mpumalanga-munisipaliteit met miljoene beboet vir besoedeling
Die Bethal-landdroshof het die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga ʼn boete van R200 miljoen rand opgelê vir die oortreding van omgewingswetgewing.
Jong vrou val na haar dood by Wemmershoek
ʼn Jong vrou wat na haar dood geval het in die berge in die omgewing van die Wemmershoekdam, se liggaam kon weens gure weersomstandighede eers 24 uur later verwyder word.
Kritiek is belangrik, maar nie genoeg nie
Dit is nie meer sinvol vir ons om eers te vra of die “nuwe” Suid-Afrika ʼn sukses is nie. ʼn Meer sinvolle vraag is waarom dit misluk.