“Uit respek vir jou en myself, asook vir die ander persoon, wou ek graag in persoon vir jou kom sê dat ek besluit het om nie op die plaas aan te bly nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Februarie 2023
Skade aan kraginfrastruktuur het ‘rampspoedige’ vlakke bereik
Eskom is bekommerd oor die kwessie dat duisende mense in Gauteng sonder broodnodige dienste sit weens die voortslepende diefstal van sy infrastruktuur.
‘Watermassas nog onveilig weens reën’ – polisie
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Donderdag nog waarskuwings vir erge reën vir dele van die land uitgereik.
Outa hof toe oor elektrisiteit-ramptoestand
Die DA het intussen ook ʼn Paia-aansoek ingedien om ʼn rekord van besluitneming te verkry wat al die dokumentasie en regsadvies insluit wat pres. Cyril Ramaphosa ingewin het voordat hy besluit het om ʼn nasionale ramptoestand te verklaar.
EFF dalk strafregtelik vervolg oor Tshwane-chaos
“Ná die EFF se gewelddadige optrede tydens die onlangse staatsrede en vandag se gebeure by Tshwane House, lyk dit asof die EFF oor geen ander politieke kapitaal meer beskik nie as om soos ʼn terreurorganisasie op te tree.”
Schwartzel wend hom tot gebed in stormweer
Op ʼn vraag wat dit verg om so goed in stormagtige weerstoestande te speel, was sy antwoord eenvoudig: “Ek bid”.
Kletsbotwedloop: Gegons, geskarrel oor dié soort kunsmatige intelligensie
Daar’s ʼn gegons en ʼn geskarrel in die wêreld van tegnologie, want terwyl die Amerikaanse maatskappy OpenAI se kletsbot ChatGTP onlangs as die snelgroeiendste toepassing nóg aangewys is, skarrel China om blitsig ʼn teenvoeter te ontwikkel.
Ramaphosa bedank Mabuza vir ‘onwrikbare steun’
David Mabuza het vroeër al aangedui dat hy van voorneme is om te bedank om ruimte te skep vir Paul Mashatile, wat hom in Desember by die ANC se nasionale verkiesing as adjunk-ANC-leier vervang het.
Ramaphosa verdedig nuwe minister, ramptoestand
“Sommige het aangevoer dat die aanstelling van die minister verwarring en fragmentasie gaan veroorsaak. Dit is nie die geval nie.”
16 keer lewenslank ná seksdade met kinders
“Jy moes vandag ’n sambreel saamgeneem het hof toe, want dit het lewenslange vonnisse gereën.”
ToekomsVenster: Dankbare mense bid ook
Uiteindelik sê die Bybel volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen. Mag ons volhard op die pad waartoe die Here ons geroep het.
Roodepoort keelvol vir kragprobleme
Inwoners sê hulle is keelvol vir teenstrydige boodskappe en ʼn probleem wat eenvoudig net nie opgelos word nie, terwyl voortslepende onderbrekings dikwels veel langer as 24 uur aaneen duur.
Skuldig, 2 jaar ná pa, seun se moord
Die beskuldigdes het hul betrokkenheid by die moorde erken nadat die staat aangevoer het dat hulle die moord haarfyn beplan het.
Video: Liefde wen op ‘Wie word ʼn miljoenêr’
Drie bekende paartjies het hul algemene kennis Woensdagaand op ʼn spesiale episode van kykNET se Wie word ʼn miljoenêr op die proef gestel.
Lesersbrief: Eskom kan nie gered word nie
Die probleem het begin voor die 1994-verkiesing. Die ANC het die massas belowe hulle gaan krag, water en behuising verniet kry.
Man verdrink vrou glo op Valentynsdag
Die paramedici het die man en die vrou in ʼn swembad aangetref.
Die ander kant van die inflasiemuntstuk
Die realiteit is dat ons nou in ʼn wêreld van stygende pryse leef as gevolg van regerings wat môre se verbruik in vandag se verkiesingsiklus intrek.
SA-snuffelhonde van onskatbare waarde in Turkye
“Dit was ʼn emosionele, hartverskeurende ervaring om mense te sien wat alles verloor het.”
Nóg ʼn privaatondersoek na Horner-moord
Meer as twee jaar ná die moord op Brendin Horner kon die polisie nog nie hond haaraf met die saak maak nie.
DStv-pryse styg ‘minimaal’
“Ons verstaan dat gebruikers ná die pandemie steeds onder druk is, en die voortslepende beurtkrag maak dit nie makliker nie.”