Die tesourie dui die rede vir die beperking aan as “betrokkenheid in korrupte en bedrieglike praktyke in mededinging” vir ʼn kontrak met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).
Alles vir Donderdag 29 September 2022
Onteieningswet voorspel nog ‘moeilikheid’ vir SA
Vir die ANC gaan dit nie oor grondhervorming nie, sê die VF Plus, maar oor die mag wat grondbesit bring.
Video: Dié rekord nie vir sissies nie
Hy hoop sy prestasie inspireer ander om ook in hul drome te glo. “Met motivering en dissipline is enigiets moontlik.”
Daling in kospryse bereik nie verbruikers
Weens ʼn gebrek aan deursigtigheid in die plaaslike voedselwaardeketting, is dit moeilik om te bepaal waarom presies kospryse nie daal nie.
Amptenare, verskaffers vas vir korrupsie
Daar word beweer dat ‘n amptenaar tydens die Covid-19-pandemie met maatskappydirekteure saamgespan het en eise by die departement ingedien het vir dienste wat nooit gelewer is nie
Aitsas: Vastrap-treffers ook vereer
In November vereer die Aitsa-musiektoekennings weer die room van die Afrikaanse musiekbedryf en die publiek word genooi om deel te wees van die geleentheid.
Drie mense in een week in Brakpan vermoor
Een van die oorledenes se seun is intussen vir sy beweerde betrokkenheid by haar dood in hegtenis geneem.
‘Gangsta’s Paradise’-sanger sterf
Die kletsrymer Coolio, wat verantwoordelik was vir die bekende treffer “Gangsta’s Paradise”, het in die ouderdom van 59 gesterf.
Oudminister Zwane in hof oor Estina
Mosebenzi Zwane was destyds die Vrystaatse LUR vir landbou toe dié departement ’n studie gedoen het om te bepaal of die Estina-suiwelprojek uitvoerbaar is.
Solidariteit terug hof toe oor Poskantoor se medies
Van die MEDiPOS lede, ook pensioenarisse, het boonop aanmanings ontvang vir duisende rande wat hulle kwansuis aan die fonds skuld.
BMW K 1600 B – Elegante kragreus
BMW het onlangs die hele K-reeks fietse opgekikker en tydens die plaaslike bekendstelling het ons die GT- en B-variante gery.
Ballet hou bekendes op hul tone
“Dit voel soos ’n stukkie kinderdae wat ek weer kan beleef.”
Eendjies, eendjies stap in ʼn ry
Temba-hulle sonder baie woema in eerste T20-wedstryd teen Indië.
Taalgebruik: Uitroepteken (!)
Uitroeptekens moet oordeelkundig gebruik word, want te veel daarvan is steurend. Taaltoffie ondersoek die gebruik van die uitroepteken (!) in Afrikaans.
Fliekresensie: Komedie vol konfetti met Julia Roberts, George Clooney
ʼn Geskeide paartjie kom weer bymekaar om hul dogter se troue op ʼn eksotiese eiland by te woon – en in die wiele te ry.
Cele in hof wanneer tiener verskyn
Minister Bheki Cele sal na verwagting die eerste hofverskyning van die tienerverdagte in die moord op landdros Romay van Rooyen Donderdag bywoon.
Outo-elektrisiëns nou by Sol-Tech opgelei
Voornemende studente kan reeds op 10 Oktober vanjaar met hul opleiding in dié vakrigting begin.
Resep: Worsies met ʼn pikante appelkoos-marmelade
Die marmelade is heerlik saam met hoenderporsies, geroosterde varktjops of selfs op hoender- of ander burgers.
Boek: Irma Venter se ‘Die verkeerde vrou’
In ‘Die verkeerde vrou’ is gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo op Liela Oloffson se spoor en dit begin waar sy laas in Johannesburg gesien is.
AfriForum teken appèl aan ná Eskom inligting weerhou
Die inligting wat weerhou word, hou glo onder andere verband met die prys wat buurlande vir die elektrisiteit betaal wat Eskom aan hulle verskaf.