De Villiers was veral bekend as konsertinakenner en speler vir die destydse musiekgroep Die Landstem Boereorkes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boeremusiek"
Nuwe dokumentêr: Die geskiedenis van die konsertina
“Daarom het dit op my hart gedruk om te wys dat daar meer is agter ʼn konsertina as bloot vermaak om ʼn kampvuur. Die instrument het dit deur oorloë gemaak, deur dik en dun, en dit is baie nostalgies.”
Wen: Kom langarm saam met Klipwerf by Varstrapkonsert
Hoewel Klipwerf se boeremusiek steeds een van die topverkoper-genres in die land is, is daar bitter min dansgeleenthede hiervoor en dit is wat iets soos die Varstrap-musiekkonsert so uniek maar ook lekker maak.
Luister: Hennie en sy kitaarkêrels maak Kalahari-skoffelmusiek
Met meer as 22 albums en drie DVD’s op hul kerfstok, wéét hierdie manne hoe om gehore aan die skoffel te kry.
Luister: Die Kannie Warries Dansorkes: ‘Ons is anders’
Basson het aan Maroela Media vertel boeremusiekliefhebbers sal dadelik hoor dat hulle “iets anders” met die kitare op dié album gedoen het. “Jy kan onmiddellik hoor dit is die Kannie Warries wat daar speel.”
Video: Jong musikantjie terug met ‘konsertina-kaskenades’
Hy het ʼn groot liefde en talent vir musiek en het op vierjarige ouderdom vir die eerste keer ʼn instrument in sy hande gehou.
Klipwerf stel nuwe album vry
Die Klipwerf Boereorkes is so eie aan die Afrikaanse kultuur dat mens sommer terug na jou ouerhuis verlang as jy hul musiek hoor. Dié groep vier vanjaar sy 46ste bestaansjaar met ʼn nuwe album genaamd Hantam Tydloos.
Herdenkingsdiens vir boereorkeslegende
ʼn Herdenkingsdiens word Donderdag in Mellville in Johannesburg gehou vir die boereorkeslegende, Hennie van Loggerenberg wat Sondag ná ʼn lang siekbed oorlede is.
Boeremusiek-veteraan Hennie van Loggerenberg oorlede
Die boereorkeslegende Hennie van Loggerenberg is Sondagoggend oorlede.
Margit Meyer-Rodenbeck, Liewe Heksie en boeremusiek
Ons praat met Margit Meyer-Rodenbeck oor haar “Liewe Heksie en die Rolskaatse” verhoogproduksie en gesels oor boeremusiek met Sakkie Kotze en Karel du Toit.
Video: Huldeblyke aan Boeremusiekikoon Nico van Rensburg
Die bekroonde konsertinaspeler Nico van Rensburg, is in Centurion met die klank van boeremusiek deur familie en vriende gegroet.
Jy sal dit nie glo nie!
Die Kaapse Affodille dames boereorkes Jy sal jou oë nie glo nie! Jou ore ook nie! Maar, as jy hulle eers gesien en na hulle…