Miskien kan ek en jy vandag, sonder pretensie, die vreugde van die lewe en van kindskap en van God luidrugtig vier.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Maart 2023
Nuwe munte van 5 ons en 1 kg nou beskikbaar
Die groter deursnee verhoog en vergroot die illustrasies wat die plaaslike kunstenaar Kotie Geldenhuys op versoek gelewer het.
Kaapstad se beurtkragplanne vorder
Die projek vir elektrisiteitaanskaffing, wat oor drie fases strek, het vandeesmaand verskeie mylpale gehaal.
Marikana-myners se saak vir eers van die rol geskrap
Die regter het dit duidelik gemaak dat dit nie ʼn uitspraak is nie, maar bloot ʼn pouse hangende die uitslag van ʼn hersieningsaansoek wat die 17 beskuldigdes aanhangig gemaak het.
Steve moet ook opdok ná uitlatings
Steve Hofmeyr moet ook ʼn yslike bedrag opdok buiten die verskoning wat hy reeds gevra het.
Polisie fnuik gewapende rowers
Twee gewapende rowers is Maandag dood tydens ʼn skietery met die polisie in Olifantsfontein, Ekurhuleni. Een van die verdagtes is beseer.
‘Binnelanders’, ‘7de Laan’ beïndruk by toekenningsgeleentheid
Dié geleentheid, wat Saterdag 11 Maart by Kramerville in Johannesburg plaasgevind het, het die room van Suid-Afrikaanse sepies vereer.
Nóg sterf terwyl gesondheidswerkers staak
Die arbeidshof in Johannesburg het intussen ’n interdik toegestaan wat die staking verbied.
Deelnemer sterf tydens Kaapse fietstoer
Ongeveer 220 fietsryers moes mediese behandeling ontvang.
Luister: Maude vertel oor rol as ‘waghond’ vir intieme tonele
“Daar is niks fout daarmee om romantiese elemente op die skerm of verhoog te wil hê nie, maar daar moet met ʼn kritieke lens daarna gekyk word. Ons as intimiteit-koördineerders kan dié proses help lei.”
Swaargewapende verdagtes ‘bevry’ gevangenes
Die polisie het ses verhoorafwagtende verdagtes vervoer toe ’n groep swaargewapende mans op hulle losgebrand het.
Luister: Beskeie Eloff gesels oor gewildheid van speelse snitte
“Dit raak soms moeilik om dinge te balanseer, want musiek is vir my ʼn groot prioriteit. Dit is waar my grootste passie lê.”
Meisie (10) nog kritiek ná motorfietsongeluk
“Sy is nog steeds onder een van daai komberse wat help om liggaamstemperatuur te reguleer.”
Is Everest die woonwakoning?
Dis onder die kap waar die nuwe Everest ʼn reusetransformasie ondergaan het.
Oupagrootjie (88) laat nog die speke sing
Kobus van Heerden was Sondag die oudste persoon wat aan die Kaapstad-fietstoer vir 2023 deelgeneem het.
Pumas stuur duidelike boodskap met oorwinning
As daar ooit ʼn Suid-Afrikaanse rugbyafrigter is wat ʼn reuseklop op die skouer verdien, dan moet dit Jimmy Stonehouse wees.
Pampoenrekord stap aan na 1 ton
ʼn Agterplaasboer van Meyerton het vir ʼn derde jaar agtereenvolgens die Goliat van Gat-kweekkompetisie gewen.
Spelers glo met bottels gesteek toe eindfluitjie blaas
Ontstoke ondersteuners het glo die veld bestorm en lede van die besoekende rugbyspan aangeval.
Woede oor polisie verklarings glo net in Engels soek
Die inhoud van ʼn polisieverklaring kan groot regsgevolge inhou en in ʼn land met 11 amptelike tale mag daar nie verwag word om ʼn verklaring net in Engels af te lê nie, sê kenners.
Hierdie lesers wen kaartjies vir Homemakers-uitstalling
Hierdie 20 gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n stel dubbelkaartjies vir die uitstalling gewen.