Hierdie lesers wen kaartjies vir Homemakers-uitstalling

(Foto: verskaf)

Die Johannesburg Homemakers-uitstalling, wat vanjaar van 24 tot 26 Maart by die Kyalami Grand Prix-baan en Internasionale Konferensiesentrum plaasvind, gaan vir mense opnuut die geleentheid skep om hul huis op te kikker.

Die volgende 20 gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n stel dubbelkaartjies vir hierdie opwindende tuisteskeppers-geleentheid losgeslaan: Barbara de Jager, Annis de Bruyn, Denised Parpinel, AJ du Preez, Annalie van der Schyf, Madel Fourie, Ansa Olivier, Belinda Viljoen, Philip de Bruyn, Annereen Horn, Willem du Plooy, Bernelee Venter, Geraldine Swart, Petrus Pretorius, Janet Marnewick, Hannetjie de Jager, Frikkie de Jager, Marinda Liebenberg, René Loubser en Susarah Coetzee.

Hou Maroela Media vir nog opwindende kompetisies dop en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.