Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand aangekondig die algehele landswye afsondering van 21 dae, sal met twee weke tot die einde van April verleng word.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 April 2020
Video: Kyk president Ramaphosa se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa gaan Donderdagaand die land toespreek.
Hond stig per ongeluk brand in die kombuis
ʼn Hond wat alleen gelaat is in ʼn woonstel in Duitsland, is verantwoordelik vir ʼn brand wat in die woonstel uitgebreek het.
Covid-19: Meer as 100 persone besmet by ouetehuis
Meer as 100 persone het positief getoets vir die nuwe koronavirus (Covid-19) by ʼn ouetehuis in Boedapest.
Luister: Griekwagebed – Erfkjind
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, Erfkjind, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”.
40 misdrywe by Gautengse skole tydens afsonderingsperiode
Minstens 40 misdrywe is reeds by verskillende skole in Gauteng aangemeld sedert die aanvang van die algehele landswye afsonderingsperiode.
16,8 miljoen Amerikaners reeds werkloos weens korona-pandemie
Minstens 16,8 miljoen Amerikaners eis reeds werkloosheid weens die koronavirus-uitbreking wat ekonomieë wêreldwyd tot byna stilstand gedwing het.
Kennedy-tragedie: Seun se liggaam ook gevind
Die liggaam van Maeve Kennedy McKean (40) se agtjarige seun, Gideon, is die week gevind, twee dae ná Maeve se liggaam ook gevind is.
ToekomsVenster: Blymoedigheid
Die Here is (nog altyd, onvoorwaardelik, onvergelykbaar, sonder skroom of aarseling) lief vir jou!
Vermeende diesel-diewe glo op heterdaad betrap
Drie persone, wat daarvan beskuldig word dat hulle diesel gesteel het, is in Witbank in Mpumalanga in hegtenis geneem.
Covid-19 plaas staatsdiensonderhandelinge op ys
Die onderhandelings oor salarisse vir die staatsdiens het ’n dooiepunt bereik wat waarskynlik eers na die huidige afsonderingstydperk opgelos gaan kan word.
Luister in 3 minute: Die koste van inperkingsmaatreëls
In hierdie week se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die ekonomiese koste van die inperkingsmaatreëls. Hy kyk ook na ʼn brokkie goeie nuus wat kom uit die staat van algehele afsondering.
Meer angs oor inkomste-verlies as Covid-19 self, toon studie
“Dit tref mense dalk nou eers wat moontlik vorentoe kan gebeur.”
Johannesburg is Covid-19-middelpunt in SA
Die Gautengse premier het uiteindelik toegegee aan druk op die provinsiale regering om ook distrikgebaseerde syfers rakende positiewe gevalle van Covid-19 bekend te maak.
Honderde motoriste oortree die afsonderingsregulasies
Al meer mense probeer provinsiale grense oorsteek sonder ʼn geldige rede.
Ondersteuning te midde van ’n krisis: ‘Help ons om onsself te help’
Die riglyne wat hier gedeel word, sal dalk help om die hulp op die regte manier aan te bied en moontlike probleme wat in gesinne mag ontstaan, vooraf te sien en advies oor te dra wat dit kan voorkom.
Vrou in gedwonge kwarantyn eindelik weer tuis
Van Emmenis moes Dinsdag haar 64ste verjaarsdag in haglike omstandighede toegesluit in ʼn hospitaalkamer deurbring.
Die wêreld in foto’s – 9 April 2020
Weens die Covid-19 pandemie moes talle mense hul Paasfeesplanne prysgee, maar nietemin is daar enkeles wat die Paasfeesgees hoog hou.
Skakel in by ’n Paasdiens dié naweek
Maroela Media het ʼn lys saamgestel van kerke en gemeentes wat aanlyn Paasdienste hierdie naweek aanbied
Duidelikheid oor verkoop van babaklere
Produkte vir die versorging van babas en kleuters word as noodsaaklike items bestempel.