Video: Kyk president Ramaphosa se toespraak

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto: Jairus Mmutle/GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa gaan Donderdagaand die land toespreek.

Dit volg ná ʼn vergadering van die beheerraad Woensdag en gesprekke wat die president deur die loop van die dag met maatskaplike vennote gevoer het.

Volgens die presidensie sal die toespraak na verwagting om 20:00 begin. Kyk die toespraak vanaf omstreeks 20:00 hier:

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.