Dié wetsontwerp behels die nasionalisering en monopolisering van die gesondheidsektor, asook die vernietiging van privaat mediese fondse.
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 Februarie 2022
Ongeluk binne 3 ure met splinternuwe kar
Die man het die middag omstreeks 16:30 met die motor van die handelaar weggery en was teen omstreeks 19:00 in ‘n ongeluk betrokke.
Minstens 4 dood, 15 vermis toe vistreiler sink
“Die weersomstandighede is tans ʼn groot uitdaging. Die golwe is ongeveer vier meter hoog en sigbaarheid is omtrent ʼn kwart seemyl.”
Gautrein kap terug oor waterskuld
“Die stad het dus onwettig dienste na die stasie opgeskort.”
Verhoorafwagtende ontsnap in Limpopo
“Lede van die gemeenskap word gemaan om nie te probeer om self die verdagte aan te keer nie, omdat hy as ʼn baie gevaarlike man beskou word.”
Rusland onttrek dalk van sy troepe uit Oekraïne
Russiese owerhede meen die Weste het bloot spanning probeer aanvuur met onnodige “oorlogspropaganda”.
ToekomsVenster: Die reis na binne
Ons praat van die reis “na binne”, die reis na jou ongeskonde self – soos God dit bedoel het.
Kanada nou in staat van beleg oor trokdrywers
Met die instel van krygswet word alle burgerregte tydelik opgeskort.
Saak oor MIV-besmetting uitgestel ná ongeluk
Die saak is reeds drie keer vantevore uitgestel – elke keer op versoek van die verdediging.
Komitee sal nog ‘wyd konsulteer’ oor Skolewet
Die komitee het ingestem om die vloer weer vir skriftelike openbare kommentaar oop te stel.
ATP-baas onseker oor Federer se terugkeer
“Elke wedstryd wat Roger Federer nog speel, sal soos ’n geskenk vir ons wees.”
Aros spog met grootste eerstejaarsgroep nóg
“Ons is trots en dankbaar om te kan sê dat ons elke jaar onder die Here se seën van krag tot krag gaan.”
Reën bring effense verligting vir Kapenaars
Reën, wat met koeler temperature gepaard sal gaan, word tot Woensdag vir die meeste dele van die provinsie voorspel.
Eie groep binne NG Kerk gestig
Die Kairos Netwerk oorweeg ook alternatiewe vorme van teologiese opleiding.
Padlangs met die Jimny: Grondpaaie en kleindorpie-bekoring
Van Wyksdorp is ʼn pragtige klein dorpie met die interessantste storie oor sy polisiestasie.
Pleidooi oor brandstof voor begrotingsrede
“Enorme en verwikkelde ekonomiese uitdagings staar ons land in die gesig en hoë brandstofpryse sal net bydra tot dié uitdagings.”
Kom luister na nog ’n Agterblad-episode
Van plaaslike rugbyderbywedstryde tot die Indiese Premierliga geniet aandag in hierdie episode.
‘No vac’-Djokovic bereid om trofeë prys te gee
“Dit is die prys wat ek bereid is om te betaal.”
‘The Tinder Swindler’: Beskerm jouself teen sulke psigopate
Psigopate is oral te vinde – op die internet én in die werksplek.
Motor ploeg in ander motors, mense
Met paramedici se aankoms op die toneel het hulle ses beseerde mense, onder wie drie seuns, aangetref.