Die werk was eeue lank in privaat besit.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Desember 2021
Sahpra keur Covid-19-blitstoets goed
Dié blitstoets vir Covid-19 word plaaslik vervaardig.
NVG loop sperdatum mis vir Cradock-4-saak
Die NVG het die sperdatum misgeloop om inligting te verskaf of vervolging sal voortgaan in die saak van die sogenaamde Cradock-4.
Netcare sê oor Omikron-simptome
Vroeë tekens blyk dat simptome van die Omikron-variant geringer is as Covid-19 se vorige variante.
Maak Martelize se bitterballen só
Sandra Prinsloo kuier saam Martelize Brink in haar kombuis. Hulle gesels oor Sandra se Nederlandse herkoms en Martelize maak bitterballen.
Dié geriewe vir Pta-Oos beskikbaar tydens kragonderbreking
Verskeie ondernemings het hul geriewe beskikbaar gestel aan inwoners van Pretoria-Oos wat nog steeds ʼn kragonderbreking beleef ná ʼn brand op 1 Desember by die Mooikloof-substasie uitgebreek het.
ToekomsVenster: God se genade, geduld, liefde en trou
Ek vertrou Hom volkome en leef uit en in sy teenwoordigheid.
Regering moet nóú sê oor verpligte inenting – Salba
Salba glo inenting teen Covid-19 is die beste manier om drankwinkels se deure oop te hou.
Klein karretjie met ‘n groot persoonlikheid
Dit is ʼn luukse, gemaklike karretjie met ʼn pragtige ontwerp in ʼn piepklein pakket.
‘Saak het té lank gesloer,’ sê Kymie du Toit
“Ek sal aanhou veg en baklei totdat geregtigheid seëvier. Maak nie saak wat of hoe moeilik die pad nog mag wees nie.”
Onwettige besetters in Centurion verwyder
Die stuk grond, wat in private besit is, is reeds geruime tyd gelede beset en deur ʼn groep individue gebruik as ʼn sentrale punt om informeel afval te herwin.
Leerders presteer, maar pandemie pla wel
Die meerderheid van dié skole het ook aangedui dat die getal druipelinge nie tydens die pandemie toegeneem het nie.
Is dit die laaste dae?
Die vraag is: Is daar enige substansie in die bewerings dat hierdie pandemie en die moeilike tye wat daarmee gepaard gaan, die eindtyd vooraf gaan?
Nog ambulanse, personeel vir Gauteng
Die bykomende voertuie en personeel sal hopelik die probleem van stukkende ambulanse en vertraagde reaksie op noodoproepe verlig.
Jong klomp sien hoe vliegtuig val
’n Matriekleerder het sy pa verbouereerd gebel en van die voorval ingelig.
Lesersbrief: Erken ons herkoms
Nou verduidelik gou vir my vir 10 punte – as djou minister seg dat my se moedertaal nie inheems is nie, waar het u, meneer die president van hierdie land, die taal aangeleer?
Nedlac se aanbeveling oor inentings ‘ontstellend’
“Die kwessie van verpligte inentings veroorsaak verdeeldheid in samelewings wêreldwyd, en ’n verkeerde besluit kan tot die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse samelewing lei.”
Bokke oorheers Wêreldrugby-span
Vyf Springbokke is in Wêreldrugby se droomspan opgeneem.
Gedig: Poppeteater
Lees hier Ernst van Heerden se gedig, “Poppeteater”.
Serena ook uit Australiese Ope
“Dit is nooit ’n maklike besluit om te neem nie, maar ek is fisiek nie waar ek moet wees nie.”