Die blou Hyundai i20 is oortrek met koeëlgate langs die pad teen ’n palissadeheining naby Olifantsfontein- en Allanweg aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Midrand"
Vier dood toe polisie op groep ‘kapers’ toeslaan
Die verdagtes was voor die klopjag glo van plan om ’n vragmotor tussen Pretoria en Johannesburg te kaap.
Swaar sak vergruis byna konstruksiewerker
’n Sak van ongeveer 150 kg het vanaf ’n konstruksievoertuig op die werker geval.
Vragmotorkapings: Een dood, twee vas
’n Groep gewapende verdagtes in drie motors het Dinsdag twee vragmotors in Midrand gekaap wat tot ’n jaagtog en skietgeveg met die polisie gelei het.
Perderuiter in geïnduseerde koma ná perd haar skop
“Sy was klaar geoefen en het reeds van die perd afgeklim en die perd gelei toe die perd skielik losgebreek het.”
Vrou kritiek ná perd haar skop
Die vrou is op die grond omring deur familielede aangetref.
Vragmotor met selfone in Midrand gekaap
Die verdagtes het op die sekerheidswagte wat die vragmotor vergesel het, begin skiet.
Veiligheidswagte vas na ‘dief’ se dood
Twee voetgangers is glo op die R55 deur vier veiligheidswagte aangerand.
Een doodgeskiet ná Mall of Africa-rooftog
Die rooftog het omstreeks 19:30 plaasgevind.
Twee leerders neem eie lewe dae uitmekaar
“Ons wil graag ons innige meegevoel met die leerders se familie, vriende en die skool betuig in hierdie moeilike tyd.”
Foto’s: Só kies kinders hul gunstelingspeelgoed vir Kersfees
Dit is enige kind se droom: Verbeel jou ʼn dag waar jy die geleentheid kry om met van die jongste speelgoed te speel wat nog nie deur iemand anders op Suid-Afrikaanse winkelrakke gesien is nie.
Man dood, vrou kritiek ná huisroof
Die verdagtes het daarna met selfone en ʼn skootrekenaar op die vlug geslaan.
Gebiede steeds sonder krag na substasie brand
Die Allandale-substasie in Midrand is steeds afgeskakel nadat dit Woensdag in ʼn brand beskadig is.
Brand by Midrand-substasie
Verskeie gebiede rondom Midrand beleef tans ʼn kragonderbreking ná ʼn brand by Allandale-substasie.
Twee sterf in nóg ʼn skietgeveg
“’n Hoëspoed-jaagtog en skietgeveg het gevolg totdat die verdagtes se voertuig teen die valhek van ʼn woonkompleks gebots het.”
Vermeende kinderontvoerders aangekeer
In al drie die gevalle is die kinders in ʼn hospitaal ondersoek, maar geeneen is tydens die ontvoering en aanhouding beseer nie.
Twee dood toe vliegtuig in tuin val
Netcare 911 is omstreeks 11:20 na Vorna Valley ontbied waar ʼn Cessna 172 in iemand se tuin neergestort het. Die vlieënier sowel as ʼn tuinier is op slag dood.
Transitorooftog in Midrand gefnuik
Twaalf verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem toe die polisie reageer het op ʼn wenk oor ʼn beplande transitorooftog.
Twee vroue sterf in botsing
Twee mense is Sondagoggend dood en vier beseer in ʼn botsing op die N1-snelweg in Midrand, tussen Johannesburg en Pretoria.
Vier beseer in Midrand-botsing
Vier mense is beseer in ʼn laataandbotsing op die N1.