Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn negejarige seun wat Donderdag spoorloos verdwyn het.
Lees meerAlles vir Sondag 29 Julie 2018
Drie rugbylui sterf ná vreugde oor ligasege
ʼn Rugbyklub se vreugde Saterdag oor ʼn ligasege is in rou omskep toe drie lede daarvan in ʼn motorongeluk gesterf het.
Bejaarde man dood in ou begraafplaas aangetref
ʼn Bejaarde man wat Vrydag vir die laaste keer lewend gesien is, se liggaam is in ʼn ou begraafplaas in Heidelberg gevind.
Gautreinwerkers sê oor staking
Die maatskappy beweer al die Gautrein se wins gaan aan ʼn Franse maatskappy, maar weier om bekend te maak wat sy wins is.
Twee vroue sterf in botsing
Twee mense is Sondagoggend dood en vier beseer in ʼn botsing op die N1-snelweg in Midrand, tussen Johannesburg en Pretoria.
Geliefde skoolvrou sterf van varkgriep in Pta
“Ons het almal eers gedink dis net gewone griep en was nie bewus dat dit varkgriep kon wees nie. Teen die tyd dat die vasgestel is, was haar longe so erg beskadig dat dit te laat was. As dit vroeër vasgestel kon word, sou sy dalk nog gelewe het.”
‘Daar was nie wapens en ammunisie op vlug’
Daar is verlede week berig dat daar R4- en R5-aanvalsgewere, masjiengewere, pistole en ammunisie aan boord die vliegtuig gevind is.
Nóg ʼn trein in Kaapstad afgebrand
Nóg ʼn trein is by die Kaapstad-treinstasie aan die brand gesteek, presies ʼn week ná ʼn soortgelyke voorval by dié stasie wat miljoene rande se skade aangerig het.
ʼn Superrugby-eindstryd vol gebreke
Wanneer twee spanne in die eindstryd van enige reeks speel, verwag jy ʼn mededingende tweestryd ‒ behalwe wanneer dit in die Superrugbyreeks is.
Meer personeel by grenspos vir Zim-verkiesing
Meer amptenare is by die Beitbrug-grenspos tussen Limpopo en Zimbabwe ontplooi in afwagting op derduisende Zimbabwiërs wat aan hul land se verkiesing gaan deelneem.
Trok ry man dood
ʼn Voetganger, vermoedelik in sy 20’s, is Saterdagaand in Noordwes doodgery.
[Foto’s] Man sterf toe 4 motorfietse, kar bots
ʼn Man is dood en twee ernstig beseer in ʼn gru-botsing Saterdagmiddag in Rustenburg waarin vier motorfietse en ʼn voertuig betrokke was.
Onteiening sonder vergoeding: ‘Beloftes gaan nooit realiseer nie’
“Onteiening sonder vergoeding sal rampspoedig wees vir die land se ekonomie en verder sal dit Suid-Afrika jare terug plaas.”
Somerbeker: Georgiërs klop Argentyne net-net
ʼn Georgiese Vyftiental het Saterdag sy Argentynse eweknie net-net geklop in die nuwe toernooi om die Somerbeker in Tbilisi, Georgië.
Gedagte vir die dag: Om Jesus te ken
Jesus sê vir Tomas: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie.” (Johannes 14:6)