Die brand woed al sedert Sondag.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 September 2021
Man gered wat gyselaar in bakkie gehou is
Volgens die man het die verdagtes ʼn vuurwapen op hom gerig en gedwing om die voertuig te stop.
Vermoorde tiener se hart verwyder
Twee mans het op die tiener se liggaam in ’n vlak graf naby ’n ou kragstasie afgekom.
Oorsaak van pikkies se dood bekend
Van die pikkewyne het tot 20 bysteke opgedoen.
Vrou swaar gestraf vir moord op geliefde veearts
“Hulle het my man koelbloedig doodgeskiet… vir niks nie,” vertel Freddie Malan se vrou.
Mans vas wat KFC in Auckland probeer smokkel
Auckland is tans onder streng vlak 4-inperking –alle restaurante, ook wegneemdienste, is tydelik gesluit.
ToekomsVenster: Om die ewige lewe te behou
Mag ons die genade vind om inderdaad só onselfsugtig te lewe.
Britte haal SA dán eers van rooilys
Die DA meen die Suid-Afrikaanse regering se “lomp hantering” van die entstofprogram is van die redes waarom SA steeds nie na Brittanje en die VSA kan reis nie.
Bylsma wend hom nou tot Konstitusionele Hof
“Ons voel sterk daaroor dat sy grondwetlike regte geskend is.”
DA-personeel gyselaar gehou voor verkiesingsbus brand
“Gewapende mans het die personeel aangesê om op die grond te lê en gedreig om die bus met die personeel daarin aan die brand te steek.”
Inspirerende dagbeplanner vir 2022 nou beskikbaar
2022 is besig om nader te kruip, en dit is nou die ideale tyd om ʼn dagbeplanner vir jou of ʼn vriendin aan te skaf, veral een wat jou daagliks inspireer en terselfdertyd hulpbehoewende vroue bemagtig.
Spookagtige meesterstuk vir miljoene verkoop
Dit is die meeste geld wat nog ooit betaal is vir ʼn gedrukte werk deur ʼn vrou.
Ralf reken Lewis maak soms die pap té dik aan
“Ek dink Lewis was dalk ’n bietjie oordramaties [rakende sy nekbesering], veral wanneer jy in ag neem dat hy die volgende dag sonder enige probleme na New York gevlieg het.”
Ondersoek by toneel van NZ-tragedie afgehandel
ʼn Familielid van dr. Graham Dickason het intussen in dié land aangekom om hom by te staan.
Twee beamptes roof glo met blou ligte
Die beamptes het glo afhaalbare polisieligte op ʼn private motor gebruik om motoriste op die hoofweg aan te keer en te beroof.
Meeste padsterftes oor langnaweek
Suid-Afrika het van die hoogste padsterftes ter wêreld en Auto & General waarsku Suid-Afrikaners om hierdie naweek versigtig te bestuur.
Nuwe baas van die Toyota-plaas
Die splinternuwe Land Cruiser 300 is onlangs bekendgestel.
Nienaber kies span om All Blacks te probeer tem
Drie agterspelers, onder wie Frans Steyn, is op die plaasvervangersbank ingesluit.
‘Hof hoef nie te weet wat Zuma makeer’ – Mpofu
Zuma se regsverteenwoordigers meen dit is “medies onmoontlik” om nou al te sê wat hom makeer.
Hof sê Woensdag oor Unisa se taalbeleid
Unisa het in die hof aangevoer Afrikaans is nie ʼn inheemse taal nie. Die regter het nie saamgestem nie.