“As die hof hom die mag toeëien om die Grondwet te wysig net omdat dit die ANC pas, sal die presedent wat hierdeur geskep word, rampspoedig wees.”
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Augustus 2021
3 dood, 20 vasgekeer in Indië-modderstorting
“Ons het gehoor daar was minstens 20 tot 22 mense op die bus, maar ons kon nog nie by die bus uitkom nie.”
Minstens 65 sterf in Algerië-veldbrand
Owerhede sê hulle vermoed brandstigting omdat soveel brande in so ʼn kort tydjie uitgebreek het.
Twee vas wat glo pensioengeld steel
Polisiebeamptes van omliggende polisiestasies, die lugvleuel, plaaslike boere en lede van die gemeenskap het ná die voorval dadelik ʼn soektog van stapel gestuur na die verdagtes.
Vroue wat wil trou op afspraakwebwerf gevang
Drie vroue van Durban in KwaZulu-Natal het met Reaction Unit South Africa (Rusa) kontak gemaak nadat hulle iemand op ʼn afspraakwebwerf ontmoet het en toe bedrieg is.
ToekomsVenster: Vertrou, selfs in moelike omstandighede
Hoe wil die Here midde hierdie omstandighede gebruik om sy Evangelie deur Woord en daad te bring? Dit is wanneer ʼn mens die uitdaging aanvaar om die Here selfs te midde van minder aangename omstandighede steeds te vertrou dat die vreugde en oortuiging van Christenskap weer terug kom.
Vakbonde gaan appelleer oor Mango-besluit
Vakbonde is veral bekommerd daaroor dat maatskappye ʼn resolusie oor sakeredding in teorie kan deurvoer, maar dit in werklikheid nooit indien nie.
Man kritiek ná skietery by onderneming aan Oos-Rand
ʼn Man is geskiet toe ʼn onbekende aantal rowers glo op ʼn sakeonderneming in Germiston toegeslaan het.
Ramaphosa sê oor aandele in Gupta-myn
Ramaphosa was jare gelede ʼn aandeelhouer en uitvoerende voorsitter van Optimum Holdings.
Bewaarder dood by Leeuwkop-gevangenis aangetref
Die vrouetronkbewaarder se baadjie was glo met bloed bevlek toe haar liggaam gevind is.
Uniek en met ʼn plaaslike geur
Land Rover Suid-Afrika het 27 pasgemaakte Range Rover Sport SVR’s na Suid-Afrika ingevoer. Die 27 nuwe Range Rovers kom in agt spesiaal geformuleerde kleure waaraan Suid-Afrikaans geïnspireerde titels toegeken is.
Nuwe era vir Centurion-teater
“Die toekoms van die kunste en van ons ekonomie lê in kreatiewe entrepreneurskap.”
Liggame uit Vaalrivier gehaal ná ongeluk
Duikspanne is nog op soek na ’n derde persoon.
‘Alle plaasaanvalle ewe belangrik’ – TLU
TLU SA beweer dat bepaalde politici sekere mense se moorde belangriker as ander sʼn ag.
Ma vra gebede vir dogter, toe sterf haar man
Candy Benson is self al vir 32 dae in ʼn hospitaal in Johannesburg waar sy om haar lewe veg teen Covid-19.
Genesis sorg vir voedsame kitskos in ʼn krisis
Dit is juis rampslagoffers wat immuunversterking nodig het en as die kos boonop lekker smaak, is dit glad nie te versmaai nie.
Zondo: ‘Bedanking laaste opsie’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag getuig daar was destyds groot kommer binne ANC-geledere oor die aanstelling van Des van Rooyen as minister van finansies.
Saak teen Magashule, medebeskuldigdes uitgestel
Magashule het voor die aanvang van die hofverrigtinge volgehou dat hy onskuldig is en gesê die saak teen hom is “polities gedrewe en het niks met die reg te doen nie”.
Ervaar jou eerste dag van studentwees by Akademia se opedag
Stof jou klasdrafskoene af en maak seker jy woon dié dag by. Jou loopbaanreis begin hier!
Duitse oorlogweeskind kyk terug op ryk lewe
“Dit wat met my as ʼn tweejarige gebeur het, is nie iets wat ek agter my wil sit nie. Jou verlede vorm wie jy is, maar maak nie wie jy word nie.”