Twee veroordeelde moordenaars het Woensdag uit die Leeuwkop-gevangenis ontsnap en op ’n Johannesburgse huishouding toegeslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Leeuwkop-gevangenis"
Gevangene in hof ná moord op Leeuwkop-beampte
ʼn 30-jarige gevangene by die Leeuwkop-tronk in Johannesburg het in die Alexandra-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn 50-jarige vrouebewaarder.
Gevangene in hegtenis vir moord op Leeuwkop-beampte
Die ervare beampte is vermoedelik verkrag en verwurg.
Bewaarder dood by Leeuwkop-gevangenis aangetref
Die vrouetronkbewaarder se baadjie was glo met bloed bevlek toe haar liggaam gevind is.
Drie gesoek wat uit Leeuwkop ontsnap
Die DKD het geen besonderhede verskaf oor hoe die mans uit die tronk ontsnap het óf waarvoor hulle tronkstraf opgelê is nie.
Gevangenes dagvaar departement vir ‘aanranding, marteling’
Vyf huidige en oudgevangenes van die Leeuwkop-gevangenis in Johannesburg dagvaar die minister van justisie en die departement van korrektiewe dienste vir ʼn voorval in 2014.
Gevangene in tronk doodgesteek
“Die oorledene het ernstige steekwonde aan sy nek opgedoen en is op die toneel dood.”
36 gevangenes tydens brand beseer
Minstens 36 gevangenes het geringe tot ernstige beserings opgedoen tydens ʼn brand by Leeuwkop-gevangenis in Johannesburg.