Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument vier vanjaar Taaldag met ʼn webinaar oor die wortels en hedendaagse gedaantes van Afrikaans.
Alles vir Woensdag 11 Augustus 2021
Opgeknapte Katoen SA-webwerf spog ook nou met verwysingsprys
Hierdie gemiddelde weekprys word elke Maandagmiddag op Katoen SA se nuwe webwerf gepubliseer en ook per WhatsApp aan belangstellende boere gestuur.
Video: Groot veeverlies weens brande in die Noord-Kaap
Sowat 85 000 ha se weiding en infrastruktuur is deur die brand verwoes en 45 plase is daardeur geraak.
10 dae van geskenke: Hier is die NB-Uitgewers-wenners
Baie geluk aan dié 10 lesers wat elkeen ʼn wonderlike boekpak van NB-Uitgewers wen!
#JongStemme: Met ʼn naam gaan ons deur die stroom
Die impak van ʼn naam is besonder groot. Om ʼn naam te hê, skep ʼn atmosfeer van behoort, struktuur en eenheid, skryf Marisha Hermann.
Google, YouTube verskerp kinderveiligheid
Die nuwe funksies beïnvloed ook Google se YouTube-videoplatform en aanlyn dienste soos die soekfunksie en Google Assistant.
Zuma-onluste: Ondernemings kan nou aansoek doen om hulp
Die finansieringspakket het ten doel om lenings teen ʼn nulpersent-rentekoers aan ondernemings te bied wat deurgeloop het gedurende die onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal.
Noordwes-burgemeester se voorverhoor begin eersdaags
Die burgemeester staan tereg op aanklagte van bedrog en diefstal.
Kan die Bokke ook die All Blacks klop?
Dalk leer die All Blacks op 25 September op die harde manier dat daar ’n verskil tussen “vervelige rugby” en “intelligente rugby” is.
App-gedrewe bank open digitale deure
Jy kan egter nie vir krediet by Bank Zero aanklop nie. Volgens die bank is daar ’n ooraanbod van krediet in Suid-Afrika en wil hy deur innovering eerder die kredietlas van sy kliënte verminder.
Man vermoor suster se verkragter in tronk
Die voorval het etlike ure nadat die twee in die Airway Heights- korrektiewe sentrum in Washington ontmoet het, plaasgevind.
Nog geen antwoorde ná oud-SA-tiener sterf
Familielede is tans met spesiale vergunning van Suid-Afrika na Perth onderweg om die gesin by te staan.
Verslag oor aardverhitting ‘kode rooi vir die mensdom’
Die Verenigde Nasies se klimaat-ondersoekgroep – bekend as die IPCC – se verslag bevat ’n aantal ontstellende vooruitsigte oor die verwarming van ons planeet wat nog tot reusagtige probleme kan lei.
Medupi-ontploffing kon ‘veel erger’ gewees het
“Dit is soos om ʼn groot bom in Pretoria te gooi en te hoop niemand kry seer nie. Dit is ʼn wonderwerk dat niemand gesterf het nie.”
Philip Moolman sing vir medeveterane
“Daar is soveel van ons wat gedurende dáárdie tydperk van ons lewe seergekry het, en wat nou nog sukkel met geestelike, emosionele, fisieke en geldelike verwonding.”
Ramaphosa se Zondo-getuienis hervat
Ramaphosa is Woensdagoggend oor kaderontplooiing uitgevra.
Verbruikers: Hou dié pryse van noodsaaklike produkte dop
Ina Opperman het gaan kyk na goedere en dienste wat as noodsaaklik beskou word sodat verbruikers weet watter pryse om dop te hou en oor te kla.
Resep: Beskuit in die mikrogolfoond
Om die dag met tuisgemaakte beskuit en ‘n beker filterkoffie te begin, is eenvoudig hemels.
Koue, sneeu weer op pad
Temperature sal na verwagting vandeesweek weer skerp daal, wat moontlik tot sneeu sal lei.
Video: Zelda Bezuidenhout gesels oor ‘Die waarde van stil bure’
“Alles kom teen ʼn prys. En soms is die prys van een mens se lewe ʼn ander mens se dood.”