Die voorgestelde wysigings aan die wet sluit onder meer in dat opset om te diskrimineer nie meer ’n vereiste sal wees vir iemand om die wet te oortree nie.
Lees meerAlles vir Maandag 12 April 2021
Covid-19-skema verleng om kleinsake te help
Die leningskema is aanvanklik verlede jaar op 12 Mei 2020 in werking gestel.
AfriForum Jeug lewer kommentaar op voorgestelde US-taalbeleid
Die studenteorganisasie eis onder andere dat beide Afrikaans en Engels ten volle as voorgraadse taal gebruik word.
Vrystaat-regering hou partytjie terwyl Vrystaat verarm
“Die Vrystaat kan dit nie bekostig om ʼn sent verder aan luukshede te bestee nie.”
Nóg ʼn treinstasie brand
ʼn Brand is Maandagoggend tussen 03:00 en 04:00 by die Crossmoor-stasie in KwaZulu-Natal gestig.
Boek: ‘Ouma Mollie en die Mensvreter’ – Fanie Viljoen
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
ToekomsVenster: Wie ken Sy gedagtes?
Hoe voel jy daaroor dat God dikwels, dalk meestal anders dink as mense?
Woord: wisselruitery
Waar kom ons aan die woord “wisselruitery”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Twee van Fidelity doodgeskiet
Die veiligheidswagte is weg van hul motor gesleep en deursoek.
Vrae oor vertroulikheidsklousule met aankoop van entstowwe
Dr. Zweli Mkhize het erken dat ʼn vertroulikheidsooreenkoms onderteken moes word voordat entstowwe aangekoop kon word.
Blitsige Beemer beïndruk
Die M2 CS is ʼn kompakte tweedeur-vuurwa.
Pierre van Pletzen oor Spike, Oubaas en sy plekkie by die see
“Bo en behalwe dat jy ʼn rol goed moet vertolk en dat mense jou moet glo, moet jy dit nou ook só speel dat dit nie voel asof dit Oubaas in ander klere is nie.”
Geen borgtog vir Vaalharts-verdagtes
Die Brand-gesin is in Julie op ’n kleinhoewe in die Vaalharts-omgewing oorval, ontvoer en later vermoor.
VSA-polisie skiet nóg ʼn swart man dood
Die man is glo afgetrek nadat hy ʼn verkeerswet verontagsaam het.
Rietvlei-renosterkalf toe ʼn bulletjie
Noudat die kalf se geslag bekend is, kon hy ook ʼn naam kry.
Was Afrikaners taalverdrukkers?
In werklikheid beweeg Suid-Afrika terug na die Engels-eentaligheid van die Brits-koloniale tydperk, skryf prof. Jaap Steyn.
Boer Ivan Cloete steeds sonder huurooreenkoms
“Wat boere nodig het, is konkrete optrede om hulle te beskerm teen korrupte amptenare. Dit sluit in die tydige uitreiking van huurooreenkomste.”
Globalisme se voete van klei
Die fokus is nie op kulturele gemeenskappe en volke nie, maar op ’n veeltal kunsmatige groepe van alles en almal wat werklik of verbeeld benadeel was of is en vir wie magtige drukgroepe opstaan.
Nuuskommentaar: ANC nie die pad byster, maar op pad van noodwendige ideologiese lot
Die ANC gaan waarskynlik voortgaan op sy pad van slegte idees. Die party is vas oortuig dat sy idees reg is, maar dat die toepassing net ietwat skeefgeloop het.
Vermiste meisie 28 uur in motorwrak vasgekeer
Die 19-jarige Selanna Giselle Biggs is Saterdag as vermis aangemeld.