ʼn Markaandeel van 30% sal na verwagting binne twee jaar behaal word.
Lees meerAlles vir Maandag 12 Desember 2022
R1 miljoen jaarlikse salaris, maar werk ook as raadslid
‘n Senior staatsdiensamptenaar, wat meer as R1 miljoen per jaar verdien, het ‘n ekstra inkomste verdien as munisipale raadslid.
Polisiebeamptes sterf tydens skietery in Australië
“Dit is ʼn baie hartseer dag vir die families en vriende van die Queensland-beamptes wat hul lewens verloor het.”
Soektog na ontvoerders duur voort
‘n 33-jarige vragmotorbestuurder is deur vier verdagtes in Komatipoort ontvoer.
Boer nooit boete opgelê vir watergebruik
Clifford Braithwaite se regsverteenwoordiger sê die aanklagte teen sy kliënt is inderwaarheid verlede maand teruggetrek, omdat hy nie meer die eienaar van die plaas is waaruit die geskil spruit nie.
Ongeluk by Verkeerdevlei eis 13
Dertien mense is Maandag in die vroeë oggendure dood op die N1 tussen die Verkeerdevlei-tolplaza en Winburg in die Vrystaat.
Splinternuwe polisiehelikopter aangekoop
Die polisie se lugvleuel bestaan tans uit 37 helikopters, waarvan 13 helikopters onbruikbaar verklaar is omdat dit al oud of beskadig is.
ANC skop Niehaus uit party
Carl Niehaus spoeg vuur omdat die ANC se nasionale dissiplinêre komitee volgens hom nie eens die ordentlikheid gehad het om hom persoonlik van die “wraakgierige besluit” in te lig nie – ʼn besluit waarteen hy nou gaan appelleer.
Waterkrisis in eMalahleni weens beurtkrag
Sommige inwoners het die afgelope week in die reën “gestort”, omdat hulle vir dae aaneen nie ’n druppel water gehad het nie.
ToekomsVenster: Ons is anders
Die kerk werk soos suurdeeg, dikwels stil en onopsigtelik, maar gelykelik en sonder ophou. Min weet daarvan. Dit word net in die hemel opgeskryf.
Plan beraam om SA-aasvoëls te beskerm
Van die aasvoëlspesies in Suid-Afrika se bevolking het so erg afgeneem dat hulle onlangs as “kritiek bedreig” in die Internasionale Unie vir Natuurbewaring se lys van bedreigde spesies geklassifiseer is.
Hiér is die wenner van Laerskool Bakenkop se resepteboek
’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n eksemplaar van Laerskool Bakenkop se resepteboek, “KosMosTyd”, gewen.
Wen! Deel jou familieresep met Maroela
Of dit nou jou ouma se melktertresep, jou tannie se bobaas-pannekoek of jou oupa se Karoo-staanrib is, ons wil graag van jou hoor.
Taai toestande haal kleinhandelsektor in
Kleinhandelaars veg ʼn opdraande stryd teen van die ergste beurtkrag nóg, asook hoë brandstofkoste en stygende insetkoste.
Inwoners, gaste op Karooplase vasgekeer
Brand- en reddingspanne is glo reeds na die gebied ontplooi en inwoners het ʼn kennisgewing ontvang dat hulle die gebied moet ontruim, aangesien meer reën Maandag verwag word.
FAK gedenk legende se lewe met Hertzoggies en tee
“Barry Hertzog was veel meer as ’n briljante leier. Hy was ’n wyse en belese man wat almal rondom hom met respek en deernis hanteer het en by die 80ste herdenking van sy dood besef ʼn mens net weer hoe ’n groot nalatenskap hy gelaat het.”
Meer as 2 miljoen km op die klok vir dié Toyota
Die enjin loop nog klopdisselboom.
Hiér gaan dit jolig dié Desember
Daar is min dinge so lekker soos ʼn heerlike Desembervakansie waartydens jy jou netjiese werkskoene vir ʼn paar gemaklike strandplakkies kan verruil.
Mkhize slyp sy tande vir ás Ramaphosa struikel
Die 66-jarige Zweli Mkhize, ʼn mediese dokter van beroep, hoop om pres. Cyril Ramaphosa Vrydag te ontsetel, maar sy betrokkenheid by die Digital Vibes-skandaal het hom self polities verwond gelaat.
Spar sê oor ‘fiktiewe en bedrieglike lenings’
Graham O’Conner het intussen besluit om as voorsitter van die kleinhandelgroep uit te tree terwyl die direksie bewerings van bedrog ondersoek.