Kymie du Toit is glo in hegtenis geneem omdat sy volgens een van die polisiebeamptes “verdag” gelyk het.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Desember 2019
Klag van seksuele misbruik uit 70’s vandeesweek aangehoor
“Ons het ʼn ongelooflike hoeveelheid misbruik vanaf ʼn baie jong ouderdom verduur. Ek was 11 en my suster was 15 jaar oud. Ek kan nie ʼn tyd in my kinderlewe onthou sonder die een of ander vorm van misbruik nie.”
Tshwane-metro ‘nié onder administrasie’
Die DA sê die dreigemente is deel van ʼn groter ANC-plan om sy hande op die Tshwane-metroraad se geldkoffers te kry.
Herwinning van laaste liggaam by Tau Lekoa-myn duur voort
Vyf werkers is Vrydag ondergronds vasgekeer ná ʼn rotsstorting.
SAL-sakeredder moet parlement betrek
“Die SAL behoort aan alle Suid-Afrikaners – die afgelope 25 jaar is belastingbetalers deur opeenvolgende ANC-regerings vir nagenoeg R57 miljard afgepers.”
Droogte: Boere maak planne om hoop te behou
“ʼn Boer maak ʼn plan en ons sal aanhou nuwe planne maak vir elke nuwe uitdaging.”
Luister: Helene Bester bring hulde aan Nana Mouskouri
“Ek het gesien hoe sy met haar hande werk, en uitgevind hoekom sy ʼn bril dra. Ek het gesien waar sy grootgeword het en wat haar ouers gedoen het.”
Bekende inwoner op hoewe buite Mbombela vermoor
ʼn Tuinwerker het op Catherine Irving se liggaam afgekom.
Faul tydelik hoof by KSA; Smith glo volgende
Tydelike uitvoerende hoof: “As Graeme Smith deel word van die opset, is daar darem ’n mate van vordering. Ons het ’n sterk Proteaspan tans baie nodig.”
Australiese Ope: Só naby, en te ver, vir Louis Oosthuizen
Net een hou, nog net een putjie.
N7 by Piketberg oopgestel ná ongeluk vyf lewens eis
Die pad is ure lank vir verkeer gesluit.
Vasbeslote Steyn voltooi skooljaar
Steyn Steenberg het in Mei vanjaar by die dood omgedraai, maar ondanks dié trauma het hy die skooljaar voltooi.
Man betrap met lewende jagluiperd, leeubene
Die man sou die dier glo aan iemand in Suid-Afrika verkoop.
Sheila Senkubuge se immigrasiestatus: DA het gewéét
Senkubuge het as burgemeesterskomiteelid bedank ná berigte dat sy in besit van ʼn verblyfpermit was toe sy ʼn raadslid geword het.
Beurtkrag duur Sondag voort
Eskom het vroeër gesê die inwerkingstelling van beurtkrag moet help voorsiening maak vir verdere probleme by opwekkingseenhede.
Man agter tralies wat roofkykers glo help
Die verspreiding van inhoud is ʼn groeiende probleem en het die afgelope paar jaar na vore getree as een van die grootste vorme van roofkyk.
Gedagte vir die dag: Die geheim van ware lewe
’n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. (Matteus 4:4)