Gerepatrieerde mense wat onder kwarantyn in die Emperors Palace-hotel word glo teen hul sin daar gehou en die fasiliteit voldoen glo nie aan die departement van gesondheid se riglyne vir kwarantynfasiliteite nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zithabiseni-kwarantynkamp"
AfriForum hof toe oor kwarantynregulasies
Die regulasies bepaal dat almal wat positief toets vir Covid-19, ongeag of hulle simptome toon, in die regering se isolasiefasiliteite geplaas sal word.
Uitspraak gelewer oor Covid-19-kwarantynkamp
“Hierdie mense was vir alle basiese doeleindes gevangenes. Die fasiliteit voldoen nie aan WGO-standaarde nie en boonop word mense teen hul wil daar gehou.”
SA’ners in haglike kwarantyn eindelik getoets
“Die toetse is ook geen waarborg dat ons wel voor dag 14 huis toe sal kan gaan nie.”
Kwarantyngeriewe steeds ‘haglik’ ná inspeksie
“Die werklik groot, lewensgevaarlike probleme word nie uit die weg geruim nie.”
Staat weier om inwoners in kwarantynkamp te toets
“Nie net is die privaat mediese span toegang geweier en van die perseel af verwyder nie, maar die SAPD het ook versterkings ingeroep om toe te sien dat hulle nie terugkeer nie.”
SA’ners in gedwonge kwarantyn sonder skoon toilette, water
Ons vrees dat ons of ons kinders siek gaan word.