Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistiek vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Maandag 4 Mei 2020
Luister: Griekwagebed – Psalm 100
Kom luister: ‘n Griekwagebed, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Bekende musiek-aandenkings onder die hamer
Bladmusiek van die Beatles sal na verwagting tussen $200 000 en $300 000 (R3,7 miljoene en R5,6 miljoen) haal.
Patel moet beperking op aanlyn verkope regverdig, eis DA
Die DA het Maandag gesê die minister van handel en nywerheid moet sy besluit, om beperkings te plaas op Suid-Afrika se e-handelbedryf tydens die Covid-19-afsonderingsperiode, regverdig.
Nege vas ná rooftog by poskantoor
Nege verdagtes is in hegtenis geneem ná ʼn rooftog Maandagoggend by ʼn poskantoor in Ilingelethu, Malmesbury in die Wes-Kaap.
Man in hof oor verkragting van minderjarige
ʼn 38-jarige man sal na verwagting Dinsdag in die Klerksdorp-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die verkragting van ʼn 15-jarige.
Ultimatum aan Zulu oor Sassa-kantore
Die DA het die minister van maatskaplike ontwikkeling tot Maandagmiddag kans gegee om die Sassa-kantore oop te maak, anders sal sy moontlik regstappe in die gesig staar.
ToekomsVenster: Altyd gereed
Begin in jou eie kring en staan weereens verwonderd oor die genade wat God elke dag bewys.
Covid-19-samevatting: Nog 17 herstel in ’n tronk
Die DA is bekommerd dat te min Covid-19-toetse in Pretoria gedoen word.
Video: Coffee Snobs sing oor gebrokenheid en heel word
“In die lewe is daar niemand wat nie gebrokenheid of probleme het nie.”
Die wêreld in foto’s – 4 Mei 2020
Só lyk Milaan na die afsonderingstydperk.
Afsonderingsperiode verander in stille hawe
Ek wens ek kan meer doen vanuit my inperking, maar ek weet ook ek moenie die genadetyd wat ons as gesin wel ontvang het, misloop nie.
Ramaphosa krabbel terug oor rookverbod, regulasies
Verskeie instellings dreig die regering met regstappe oor sommige van die bepalings wat in werking gestel is, insluitend die verbod op die verkoop van tabakprodukte.
Kwarantyngeriewe steeds ‘haglik’ ná inspeksie
“Die werklik groot, lewensgevaarlike probleme word nie uit die weg geruim nie.”
Verbruikersake: Maak seker jou versekering is op datum
Verbruikers se beursies raak al hoe dunner soos die afsonderingstydperk langer word en versekering is een van die dinge op ’n klomp van die verbruikers se begroting waaroor hulle begin wonder. Ina Opperman kyk na wat kundiges jou aanraai om te doen.
Musiekster om dop te hou: Corné Pretorius
Die snit is geskryf en vervaardig deur Francois van Coke en Richard Onraet van Van Coke Studios in Kaapstad.
Afsondering: Departement swyg steeds oor kleuterskole
Daar is steeds geen duidelikheid oor wanneer kleuterskole sal heropen nie en ouers en kleuterskooleienaars is moedeloos.
Covid-19: ‘Werkers het óók verantwoordelikheid’
Die Covid-19-pandemie het ʼn hele aantal skuiwergate in die werkplek uitgewys – en werkers wat nie in tradisionele rolle inskakel nie.
Polisie ontbied om ‘tier’ te vang …
Juliet Simpson het die gewapende polisiebeamptes raakgeloop op pad na haar “tier”.
Kepler-1649c – ’n nuwe superaarde gevind
“Hierdie interessante, verafgeleë wêreld gee ons nog groter hoop dat ʼn tweede aarde iewers daar buite tussen die sterre wag om gevind te word.”