“Gegewe die skaal en die spoed waarteen die virus versprei, behels sommige van die maatreëls dat mense se regte en vryhede beperk word.”
Alles vir Maandag 4 Mei 2020
Gedagte vir die dag: God se krag
Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God. (1 Korintiërs 2:4-5)