Die departement van gesondheid is veral bekommerd oor gesondheidswerkers wat positief vir Covid-19 getoets het.
Lees meerAlles vir Saterdag 28 Maart 2020
Covid-19-samevatting: ‘Kinders mag nie tussen ouerhuise beweeg’
Lindiwe Zulu, die minister van maatskaplike ontwikkeling, het Saterdag gesê ouers wat in aparte huishoudings woon se kinders mag nie gedurende die algehele landwye afsondering…
Groep SA’ners uit Wuhan klaar met kwarantyn
Die groep van 114 Suid-Afrikaners wat vroeër vandeesmaand uit Wuhan gebring is se verpligte kwarantyn het die naweek geëindig.
Regering vra hulp met kos vir bejaardes
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het gesê die akademiese jaar sal vanjaar voltooi word.
Covid-19: Saai win regsmening in oor voortgesette wynproduksie
“Daar is wyd bespiegel dat dit dalk onmoontlik sou wees om druiwe-oeste in te win en in kelders te verwerk.”
Eerste hofsaak teen afsonderingsregulasies aangehoor
Die man wil sy ma, wat in ʼn ander provinsie woon, gaan bystaan ná sy oupa se dood.
Volg ʼn erediens regstreeks op sosiale media
Maroela Media het ʼn lys saamgestel van kerkdienste wat jy Sondag regstreeks kan volg.
Afsondering: Harmony Goud se werkers vrees vir hul gesondheid
Werkers aan Harmony se goudaanlegte word steeds verplig om werk toe te gaan ondanks die tydperk van algehele afsondering wat geld.
Boek: Romanza, hier is van die jongste liefdesverhale
Lapa Uitgewers se Romanza-versameling vier vanjaar sy 15de bestaansjaar. Hier is die jongste titels in dié reeks.
Covid-19-samevatting: Motsepe-familie skenk R1 miljard
Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n Covid-19-hulpfonds van 2 triljoen Amerikaanse dollar onderteken.
‘Dit was ’n gebedsversoek, nou is dit ’n Koninkryksboerdery’
Grové sê: “Ons probeer leef op ’n manier wat effektief is en wins maak, maar vir ’n ander rede. Ons het ’n ander dryfveer”.
Apie uit selfoontoring gered
Die apie het sowat 50 m hoog in die selfoontoring gesit.
White se aanstelling dalk een van die laaste stukkies in die Pretoria-legkaart
Hy kan ʼn nuwe tydvak by die Bulls inlui – hy volg die regte spelpatroon (vir die Bulls), koop die regte spelers en speel wenrugby, maar dan moet hy toegelaat word om sy eie ding te doen.
Covid-19-pasiënt in hegtenis ná versuim om hom te isoleer
Die man se toetsuitslae het vandeesweek positief teruggekom waarna gesondheidsbeamptes hom nie in die hande kon kry nie.
Só lyk gevalle, sterftes in die buiteland
Italië het Vrydag 969 sterfgevalle aangemeld. Die situasie in Suid-Korea lyk egter bemoedigend.
Krisistye ontbloot karakter
Die fout wat die regering egter gemaak het, was om die maatreëls van sterk, ontwikkelde lande op ons land te kom toepas.
Diereskuilings: Skenkings stroom in; pleegsorgdiere stroom uit
Dit lyk asof daar wêreldwyd ʼn stormloop is om troeteldiere in pleegsorg te neem tydens afsonderingstydperke.
Covid-19-samevatting: Meer laboratoriums vir toetse
Die departement van gesondheid verwag om teen einde April 30 000 toetse per dag te kan uitvoer.
Video: Brendan Peyper vat jou saam op sy trekker
“Ek het beslis meer passie in die liedjie gesit omdat ek soveel van boerdery hou en omdat dit so deel van my DNS is.”
Moody’s gradeer SA af na rommelstatus
“Moody’s se besluit kon nie op ’n slegter tyd gekom het nie,” sê die tesourie.