Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdagaand die land toegespreek en aanvullende ekonomiese en maatskaplike verligting te midde van die Covid-19-pandemie aangekondig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 April 2020
Video: Kyk president Ramaphosa se toespraak hier
Volg president Cyril Ramaphosa se toespraak regstreeks hier op Maroela Media.
Covid-19-samevatting: Duitsland se Oktoberfest gekanselleer
Duitsland se Oktoberfest sal nie vanjaar plaasvind nie weens die koronavirus-pandemie.
Luister: Griekwagebed – Woordeloos
“Die jimmel vetellie eer vannie Jirre
en preek orie werk van Hy se hanne.”
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Kim Jong Oen glo kritiek ná operasie
Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Oen is volgens berigte in ʼn kritieke toestand ná ʼn mediese prosedure.
Jongste Covid-19-statistiek vir SA bekendgemaak
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Dinsdag die jongste statistiek vir Covid-19 in Suid-Afrika bekendgemaak.
Verbod op wynuitvoere is ‘magsmisbruik’
Die Kaapse Kamer van Koophandel het Dinsdag die besluit, om weer ʼn verbod te plaas op wynuitvoere, beskryf as ministeriële magsmisbruik wat die ekonomie sal laat skade ly en niks sal doen om die verspreiding van Covid-19 te bekamp nie.
ToekomsVenster: Ontvang die seën
“Die Here seën jou” is die gebed, kosbaar, onbegryplik waar.
Parlement se oorsigrol stotterend hervat
Die Suid-Afrikaanse parlement het vandag sy oorsigrol hervat met gelyktydige virtuele vergaderings van portefeuljekomitees wat toesig moet hou oor die gedrag van die regering tydens die afsonderingsperiode.
Nigerië sê Boko Haram-leier kan dalk oorgee
Die Nigeriese Weermag het gesê Abubakar Shekau, leier van die Boko Haram-terreurgroep, kan homself dalk binnekort oorgee.
Afsondering: SOS maak plan vir skole bekend
Uittreksel: Dié vyf-punt-plan stel voor hoe kontakonderrig so gou moontlik hervat kan word.
Boek-uittreksel: Bekroonde illustreerder gesels oor sy prente vir kinders
Almal ken die welbekende kinderverhaal van Hasie wat sy stert verloor het. Dié storie is pas saam met 13 ander kinderverhale uitgegee. Chris Venter vertel meer oor die illustrasies van “Hasie, hoekom is jou stert so kort?”
Die wêreld in foto’s – 21 April 2020
Te midde van die veeleisende omstandighede het landsburgers in Brittanje noodsaaklike personeel bedank vir hul pogings in die stryd teen Covid-19.
AA-studie: Suid-Afrikaners voel steeds onveilig
Minder as die helfte van Suid-Afrikaners voel veilig in hul eie huise, selfs al is dit veronderstel om ʼn veilige ruimte te wees.
Weermaglid sterf by padblokkade
Dit is die tweede sterfte by die SANW die afgelope week.
Bejaarde in huis oorval en vermoor
Die bejaarde man en sy vrou is oorval en die man is tydens die voorval doodgesteek.
Bly by die huis saam met my
René du Preez het lede van ‘n Facebook-groep vir Suid-Afrikaanse Christenvroue, wat in die buiteland bly, gevra hoe hulle die algehele afsondering ervaar. Hier is hulle antwoorde:
Belastingbult te steil vir Q3
Die Audi Q3 is regtig ʼn lekker motor. Dis mooi en luuks, maar…
Taakspan vir verspreiding van voedsel saamgestel
Behoeftiges en skenkers kan nie altyd by die silo’s uitkom nie.
Besigheidsbytjies se sakeplan: Beplanning
Hier is ’n paar wenke vir jong entrepreneurs oor hoe om hulle sakeonderneming te beplan: