Dis die krag van vergifnis wat Monecia Isaacs van Wellington laat voortbeur het na die wrede moord op haar seun in 2021. Dít en haar geloof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wellington"
Bôrdienghuis se 12de digtersfees: Waar woorde voed
Toe feesgangers vroegdag kla omdat Ferrus en die Mengelmoes-digters die trane laat loop, was Ferrus se vinnige antwoord: “Dan het ons geslaag – ons wou jul hartsnare roer”.
1 sterf, 3 beseer toe motor teen sleepwa bots
Die motor het die sleepwa van ’n vragmotor getref toe die vragmotor by ’n plaas indraai.
Skool geruk deur matrikulant se dood
“Sy humorsin, vriendskap en sportmangees was besonders.”
‘Regse bevelvoerder’ vas oor beweerde komplot, ammunisie
Izak Gerhardus Visagie (50) is volgens die Valke die bevelvoerder van ʼn regse groep.
Oornag by ’n whiskybrouery!
Dit is volgens Three Ships die eerste keer dat so ʼn soort ervaring in Afrika moontlik is, en dít boonop in die Wes-Kaap by die enigste kommersiële whiskybrouery in Afrika.
Polisie vra hulp ná Wellington-plaasaanval
“Die gesin is in hul instapkluis toegemaak. Die aanvallers het vuurwapens gesteel en van die toneel gevlug.”
Wellington-gesin tydens braai op plaas oorval
Ludwig Uys (41), sy vrou Melanie en hul drie kinders is Vrydagaand tydens ʼn braai op hul plaas buite Wellington in die Wes-Kaap oorval.
Jong egpaar sterf saam: ‘Ons wil net weet wat gebeur het’
Die toksikologie-verslag in verband met die dood van Jacques (30) en Sunita (32) van Dyk is bekend gemaak. Reghard van Dyk, Jacques se broer, het egter aan Maroela Media gesê daar is nog baie vrae.
Vermoorde Wellington-sakeman vandag gegroet
“My beste vriend en lewensmaat. Ek is stukkend gebreek.”
Raaisel verdiep ná jong egpaar saam sterf
Sunita van Dyk, wie se liggaam verlede maand langs dié van haar man in hul halfgebrande plaashuis gevind is, het volgens ’n lykskouing nekbeserings gehad.
Jong egpaar sterf saam
“Die lewe is soms net te wreed.”
SA weer Fidji se tier; wen titel eerste keer sedert 2002
Die Blitsbokke het Sondagoggend in Wellington die eerste keer sedert 2002 die titel van die Nieu-Seelandse been van Wêreldrugby se sewesreeks gewen toe hulle Fidji oortuigend 26-5 geklop het.
Onoorwonne Blitsbokke teen Franse in halfeind
Die Blitsbokke het al hulle groepwedstryde Saterdag in Wêreldrugby se sewesreeks in Wellington gewen om eerste in groep B te eindig. Hulle kom Sondagoggend (02:44) in die kwarteindstryd teen Frankryk te staan.
Blitse moet Wellingtonspook verjaag
Wellington, soms deur die toedoen van ʼn skeidsregter soos in 2016, was die afgelope 15 jaar dikwels die plek waar die Blitsbokke se sewesveldtog begin skeefloop het na ʼn goeie begin in die Wêreldreeks.
Stappers maak gru-vonds in Bainskloofpas
Die geraamtes van twee mense is Saterdag langs die Bainskloofpas naby Wellington in die Wes-Kaap gevind.
Nuwe era vir SA-whisky
Jeff Green is aangestel as die nuwe bestuurder van die James Sedgwick-distilleerdery in Wellington. Green neem die leisels oor by Andy Watts wat dié pos 25 jaar lank beklee het.
Winnie Rust-moord: Verdagte vas
ʼn Verdagte is in hegtenis geneem vir die moord op die geliefde skrywer Winnie Rust (77).
Winnie Rust-moord: ‘Sy het so reg geleef en so verkeerd gesterf’
Die gemeenskap van Wellington in die Wes-Kaap is steeds in skok na die moord op die geliefde skrywer en jarelange inwoner Winnie Rust (77).
Ma, 3-jarige sterf in botsing
ʼn Vrou en haar driejarige seuntjie is vroeg Saterdagoggend in ʼn botsing op die R44, naby Wellington in die Wes-Kaap, dood.