Die Bokke het darem al vantevore die Webb Ellis-trofee omhoog gehou nadat hulle ʼn groepfasewedstryd verloor het. Dinge gaan vorentoe egter nie veel maliker word nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 September 2023
Engeland skakel oor na hoogste rat teen Chili
Engeland het Saterdagmiddag in die Stade Pierre-Mauroy in Lille ‘n wegholoorwinning van 71-0 oor Chili behaal en het na alle waarskynlikheid reeds vir die uitkloprondes van vanjaar se toernooi gekwalifiseer.
Dubbele vreugde vir Kirby van der Merwe se ‘Eugene’
“Dit is veral Van der Merwe se uitsonderlike slag met woorde wat die leser bybly.”
Tuinier en makker skuldig aan moord op bejaarde egpaar
Die egpaar, albei 82 jaar oud, is in Januarie 2019 deur hul seun dood in hul huis aangetref.
Video: Brande buite beheer by Daniëlskuil
ʼn Brand wat Maandag in die omgewing van Postmasburg ontstaan het, het teen Saterdag tot teen Daniëlskuil versprei en verwoesting gesaai.
Bôrdienghuis se 12de digtersfees: Waar woorde voed
Toe feesgangers vroegdag kla omdat Ferrus en die Mengelmoes-digters die trane laat loop, was Ferrus se vinnige antwoord: “Dan het ons geslaag – ons wou jul hartsnare roer”.
Soeke na Eskom-hoof: Gordhan ontken hy vertraag proses
Gordhan se reaksie volg ná mediaberigte dat Eskom nagenoeg 150 aansoeke vir die pos ontvang het, maar dat daar slegs een kandidaat is wat aan die vereistes vir die pos voldoen.
Twee in hof ná Celvin se dood: ‘Hulle het my seun se lewe gesteel’
Twee mans is reeds in hegtenis geneem in verband met die dood van Celvin Seaborne (21), maar vir sy ma, Charlotte, is dit geen troos nie, want dit gaan nie haar seun terugbring nie.
Kweek ’n bonsai as lekker lente-uitdaging
Tyrone du Toit van Bredasdorp se liefde vir bonsaibome kom al van sy kinderjare af. Hy vertel van sy reis en hoe maklik en vervullend dit is om dit as nuwe stokperdjie hierdie lente aan te pak.
Wêreldspan swaai die raketsepter teen Europa
Ben Shelton, Frances Tiafoe en kie het toegesien dat John McEnroe se Wêreldspan die eerste dag van die Laverbeker onoorwonne afgesluit het.
Woema van ’n asemteug lei tot doktorsgraad vir koorleier
Tog lyk dit of die werklike geheim agter die dryfkrag nie die opheffende effek van sang en musiek was nie; dit was die impak van die kaliber diep asemhaling wat ʼn voorvereiste van koorsang is.
Buthelezi se leemte kan verkiesing beïnvloed
Die IVP is belangrike opposisie vir die ANC in KwaZulu-Natal, en kenners meen die sukses van dié party kan ʼn impak op die ganse land se politiek hê.
Gerhard Ackerman nog tronkstraf opgelê oor seksdade met seun
Die veroordeelde pedofiel en kinderverkragter Gerhard Ackerman (53) is vroeër die week aan nog aanklagte skuldig bevind en tot verdere tronkstraf gevonnis in verband met seksdade met ʼn 11-jarige seun.
Coetzee, Burger tree vir Deysel in die bresse
“Johan Deysel is een van die vriendelikste en nederigste mense wat ek ken. Hy wou hoegenaamd nie vir [Antoine] Dupont beseer nie,” het Jacques Burger getwiet nadat Namibië-kaptein onder aanlyn boelies deurloop.
Dupont se gebreekte wangbeen geopereer
Johan Deysel, Namibië se kaptein, het Dupont om verskoning gevra en ‘n spoedige herstel toegewens.
Trokdrywer, nog twee vas oor beweerde steenkooldiefstal
Die drie is Donderdag in hegtenis geneem nadat inligting opgevolg is in verband met ʼn voorval op 25 Augustus.
Springbokke gerat vir koeler Paryse weer
“Toe ons in Korsika vir die toernooi voorberei het, het ons met nat rugbyballe geoefen in ʼn poging om reënweer na te boots.”
Argentinië lusteloos teen Samoa
Waar was die passie van Poema-spanne van weleer? Waar was die goeie ondersteuning tussen voor- en agterspelers en vaart agterlangs?
Europeërs skarrel vir Kaapse eiendom
Terwyl Suid-Afrikaners elke sent omdraai, skep die huidige ekonomiese klimaat skynbaar die perfekte toestande vir Europeërs om gesogte eiendom in Kaapstad op te raap.
Krisis dreig met oorvol hoërskole
Sommige distrikte het soveel as 45% meer aansoeke vir gr. 8 gekry het as wat daar plek in skole is. Druk op presterende skole om meer leerders in te neem skep boonop ʼn veiligheidsrisiko weens gebrekkige infrastruktuur.