“Die baba was reeds aan die kom. Ek het vir die wag gevra om die noodhulpkissie te gaan haal sodat ek ʼn skêr en verbande in die hande kon kry.”
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Desember 2018
Foto’s: Só lyk koninklikes se Kerskaartjies
Die Kensington-paleis het Vrydag twee pragfoto’s gedeel wat vanjaar onderskeidelik op prins Harry en sy nuwe vrou en prins William en sy gesin se Kerskaartjies sal pryk.
Video: Gewilde aapsentrum loop deur onder brand
“Die bobbejane is in ʼn boom vasgekeer met die brand wat onder hulle gewoed het. Ons het werklik gedink hulle gaan doodbrand.”
Man sterf, 4 beseer toe voertuig rol
Twee volwassenes en twee kinders het buite die motor gelê.
Valke-beamptes in hof oor ‘omkoopgeld’
Die drie is Donderdag deur die Valke se eenheid vir ernstige georganiseerde misdaad in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: ’n Stukkie vrede in jou gemoed
Eerste dinge eerste. Diep asemhaal en uitblaas. Stadig. Nog ʼn keer. Jy hoef nie alles vandag in te pas nie. Ontspan.
Twee vas ná Alldays-plaasmoord
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan Kruger (60) wat Vrydagoggend op ʼn plaas in die Alldays-gebied in Limpopo doodgeskiet is.
Die wêreld in foto’s – 14 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Rehabilitasiesentrum gesluit ná pasiënt sterf
Volgens berigte is dit nie duidelik wie by die aanranding betrokke was nie, maar daar is beweer ʼn onderonsie het tussen pasiënte ontstaan en “’n toesighouer en veiligheidswag het ingegryp”.
Nóg verligting by petrolpompe voorspel
Vakansiegangers wat ná 1 Januarie huis toe ry, kan verwag om met hul terugreis aansienlik minder aan brandstof te bestee.
‘Al meer op Wes-Kaapse plase aangeval’
“In die Wes-Kaap is daar nie noodwendig ʼn verwagting by mense dat so iets met hulle sal gebeur nie.”
Waarnemende SAID-kommissaris se termyn verleng
Artikel 7 van die SAID-wet bemagtig die minister van finansies om ʼn waarnemende kommissaris aan te stel, maar ʼn permanente aanstelling moet deur die president gedoen word.
Redery verbied om te vlieg oor ‘veiligheidsgevare’
Die lugredery het passasiers aangeraai om alternatiewe reisreëlings te tref en gesê diegene wat reeds bespreek en betaal het, sal so gou moontlik oor ʼn terugbetaling ingelig word.
Die storie met rapporte
My wekker lawaai en ek staan met ’n swaar gemoed op. Vandag kry ons rapporte. Elkeen in die huis is tjoepstil.
Video: Zuma maak debuut op sosiale media
“Ek het besluit om saam met die tye te beweeg en by hierdie belangrike gebied van gesprekvoering aan te sluit, omdat ek hoor baie mense praat oor my.”
Pretoria-stasie 40 dae lank gesluit
“Die voordele van nuwe, gemoderniseerde infrastruktuur sal ʼn veiliger, vinniger, vlotter treindiens van wêreldgehalte wees met verbeterde reistye.”
Kommer heers oor inflasie wat moontlik stadig versnel
“’n Papper inflasievooruitsig saam met swak ekonomiese vooruitsigte kan daartoe lei dat die sentrale bank vir eers rentekoerse onveranderd kan laat.”
Resep-video: Op-die-nipper-vrugtekoek
Die heel maklikste vrugtekoekresep. Enigeen kan dit bak!
Ramaphosa: ‘Dlamini kwyt haar uitstekend van haar taak’
Op ʼn vraag aan Ramaphosa of hy Dlamini, wat ook die leier van die ANC-vroueliga is, kan afdank sonder om ʼn herrie te veroorsaak, het hy geantwoord “ja”.
Gaan doen die Ironman, jou yster!
“Sofapokkels verkeer gereeld onder die wanindruk dat jy super fiks moet wees vóór jy vir ’n driekamp kan begin sweet.”