In ‘n stadium kon die vrou daarin slaag om te ontsnap en het hulp by die bure gaan soek.
Alles vir Vrydag 14 Desember 2018
Bejaarde egpaar op Wes-Kaapse plaas vermoor
“Ek vergewe diegene wat dié aaklige daad gepleeg het.”
Vrugtekoekvariasie: Vrugtekoekies
Stel dié koekies op die proef as jy dalk nie van tradisionele vrugtekoek hou nie.
Nuuskommentaar: Zuma-regskoste-uitspraak belangrike stap na natuurlike geregtigheid
Die uitspraak van die volbank van die hooggeregshof in Pretoria dat oud-pres. Jacob Zuma self moet instaan vir die regskoste van sake wat niks met sy amp te make het nie, skep, of eerder, herskep ’n belangrike regsbeginsel, en dompel Zuma kniediep in die dryfsand.
Tien lekker koekieresepte
Bak is nie net lekker oor die smaaklike koekies wat na die tyd in die koekblik is nie, maar dit is ook ʼn geleentheid vir jou om tyd saam met jou kinders en geliefdes te deur te bring.
Lesersbrief: Koester mekaar hierdie Kerstyd
Ons vrede en vreugde is in die saamwees met mekaar, om mekaar te koester en lief te hê en te deel in wat ons het en kan gee. Vandag is ʼn gegewe maar more is net ʼn belofte.
Só gesels Afrika se suidelikste brandweerhoof
Hy’s nie net die brandweerhoof van die Overberg nie, hy’s ook die bevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se suidelikste stasie in Afrika, die een op Struisbaai. Te midde van sy besige program het Reinhardt Geldenhuys tyd ingeruim om met Maroela Media te praat in die NSRI se Stasie 30 op Struisbaai.
Vandag se sportnuus
Chad le Clos hou Suid-Afrika se naam hoog by FINA se Kortbad-wêreldkampioenskap in China.
Ramaphosa reageer op BLF-leier se uitlatings
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand tydens ʼn radio-onderhoud gereageer op die omstrede uitlatings van Andile Mngxitama, BLF-leier.
Meters beperk weens watertekort in Pretoria
Die Tshwane-metro het begin om vloeimeterbeperkers op watermeters in Centurion te installeer aangesien reservoirs in Pretoria kritieke vlakke bereik het weens ʼn toename in waterverbruik.
Saak oor Zuma-regskoste ‘skep belangrike presedent’
“Dit is jammer dat Ramaphosa besluit het om Zuma te help in plaas daarvan om op te staan vir verantwoordbaarheid en teen korrupsie.”
Suid-Afrika se korrupsie kom nie van gister af nie
Staatskaping en korrupsie oorheers lank reeds ons nuusgebeure. Maar dit het begin nog voordat Jacob Zuma in die saal beland het.
Daar is nie ‘Suid-Afrikaners’ nie
Laat ons eerder ʼn gemeenskap van wedersyds respekterende gemeenskappe wees, as individuele lede van ʼn nasie van Suid-Afrikaners wat nie werklik bestaan nie.
Gedagte vir die dag: Moenie karakter en talente verwar nie
Dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. (Jesaja 40:31)