Ramaphosa reageer op BLF-leier se uitlatings

President Cyril Ramaphosa
(Oktober 2018) Foto: Kopano Tlape/GCIS

Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand tydens ʼn radio-onderhoud gereageer op die omstrede uitlatings van Andile Mngxitama, BLF-leier.

Ramaphosa het tydens ʼn onderhoud op 702 gesê met uitlatings deur ʼn persoon soos Mngxitama moet mens die vraag vra of dit verteenwoordigend is van ʼn groot aantal mense en of dit een stem in ʼn wildernis is.

“En somtyds neig ons om na dié tipe ding te kyk en te sê dit is die algemene gevoel van almal. Suid-Afrikaners het van nature nog altyd ʼn helpende hand uitgereik, selfs al het ons deur die moeilikste geskiedenis gegaan waar swart mense onderdruk is tot onderdanigheid.”

Volgens Ramaphosa is die projek van nierassigheid steeds “die beste projek in die land” en word ʼn nasie gebou uit die as van rassisme. “Ook uit die as van haat en die as van onverdraagsaamheid. Ons moet verdraagsaamheid hê en ons moet verstaan en ons moet mekaar omhels.

“Ons kan nie deur die haat van sommige wit mense begin om die hele gemeenskap as haters van swart mense te definieer nie. Ons moet sê dat diegene wat swart mense haat en diegene wat rassisties is, moet geïsoleer word. Ons moet vir hulle die beste maniere leer van wat ’n nasie moet wees.”

Andile Mngxitama, president van die BLF. Foto: ANA.

Mngxitama het verlede naweek opruiende uitsprake gemaak by ʼn BLF-byeenkoms waaronder hy in geen onsekere terme nie toeskouers aangemoedig het om vyf wit mense te vermoor vir elke een swart persoon wat weens taxi-geweld sterf.

Die Menseregtekommissie (MRK) het vroeër aangekondig hy het sulke ernstige klagtes oor Mngxitama se uitlatings ontvang dat hy besluit het om die saak in die gelykheidshof verder te voer.

Die MRK sê hy is diep besorg oor die voortdurende openbare uitlatings deur politieke leiers en lede van die publiek wat die potensiaal het om elke Suid-Afrikaner se reg op veiligheid te skend. Die uitlatings benadeel ook maatskaplike samehorigheid en ondermyn nasionale eenheid.

Die kommissie meen die uitlatings deur Mngxitama oorskry die perke van wettig toelaatbare spraakvryheid; vandaar die besluit om met ʼn regsaksie teen hom in die gelykheidshof te begin.

Die DA en AfriForum het Mngxitama ook oor dié uitsprake by die gelykheidshof aangegee, terwyl die VF Plus en ander organisasies strafregtelike aanklagte teen die BLF-leier aanhangig gemaak het.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

109 Kommentare

dr. Sakkie van der Merwe ·

CR moet nie net praat nie gee opdrag dat hy vervolg word.

Ben Saayman ·

Die blatante versuim van CR om die uitlatings nie te veroordeel nie en eerder die posisie te wil verdedig is pateties.
Hierdie gans wat die goue eiers le word toenemend gemarganilaseer en dit deur die hoogste politiese gesag in die land.
Doelbewus en planmatig.
Die Haatspraak vanaf die BLF se pateet van n leier is tog uiters duidelik.
Hoekom enigsens reageer indien jy nie die uitlatings wil aanspreek nie en in die proses jou verpligting as sogenaamde staatsman negeer tot rommel ? N Bepaalde boodskap word uitgestuur deur CR en ons ontvang dit.
Duidelik.
CR jy wys jou werklike kleure en klere. Die keiser is steeds kaal.

Blits ·

As jy mooi lees het ou CR nogsteets niks gese behalwe om weer die witmens uit te wys wat swart mense haat inplaas van om sterk standpunt in te neem teen die blf nar

Adri ·

President van Suid-Afrika het n red afgele en gesweer -tot Nou toe het hy almal in Suid-Afrika gefaal. En weereens moet die taxpayer betaal Vir iemand wat niks Vir die mense beteken. Kan hulle asb. Ophou met apartheid-dit is n our storie om hulle onvermoe on iets tot stand te bring the probeer verdoesel.

Breggie ·

Dis mos hoe hulle werk. Blameer iemand anders vir hulle foute, pleks daarvan om ruggraat te hê en verantwoordelikheid te aanvaar vir wat hulle veroorsaak het.

Freudian Slip ·

President Ramaphosa begaan ‘n ‘Freudian slip’ (“… one is justified in inferring from them the presence of restrained or repressed impulses and intentions. [Freud, An Autobiographical Study (1925)]” – https://en.wikipedia.org/wiki/Freudian_slip#History ) by 21m21s in die onderhoud ( https://www.youtube.com/watch?v=WslrwLmDsxA&t=1279 ): “Those who hate white … black people, and those who are racist, we need to isolate them. We need to teach them the best ways, of what a nation should be.” Die “slip” (of te wel “presence of restrained or repressed impulses and intentions”) was rasgebasseer, waar die woord “swart” per abuis (omdat daar ‘n “presence of restrained or repressed impulses and intentions” bestaan by President Ramaphosa, volgens Freud se interferensie) verruil is vir die woord “wit”, terwyl ons almal maar ‘n mengelmoes van “different shades of grey” is.

B ·

Die ANC stel dan die voorbeeld om rasseverdeeltheid aan te blaas, en rassistiese wette te promulgeer?

ZAR ·

Die beste wat CR gesê het is hoe die swartman reg het om so kwaad te wees, agv die witmense se “lackadaisical” houding. Hy het nie een keer gesê dis verkeerd/ongegrond nie.

Margaret ·

Ja Blits – op die ou einde het hy teen blankes reageer en nie teen BLF nie so hy verdedig eintlik wat Andile sê

Jj ·

CR reken blankes wat rassisties is moet geisoleer word! Hoe belaglik CR. Wat van swartes wat rassisties is soos JM en daai BLF leier se uitlatings?

Hannah ·

Hans…ek stem saam jou.CR sê presies diedelfde as AD….

Johannes ·

Wat de heng! Ramaphosa het die blf en andile glad nie veroordeel vir hulle uitsprake nie. Inteedeel! Hy probeer dit regverdig deur te wil voorgee dat swartes maar haat kan dra oor die sg. “verlede waar hulle so vreeslik onderdruk was”. Hy verwys ook net na wit mense wat nie mag “haat” dra nie en “dat hulle maniere geleer moet word”. Wat presies bedoel hy daarmee?!

magrietha ·

Ramahposa jy os nes die ander.Ons word vervolg van 1 woord.Hy moet ook vervolge word vir wat hy se en hy het fit meet as een keer gese.

Se maar net ·

Dis nie die witnense wat die land afgebreek het totas nie. Hoe skelm is hy om hierdie ding nou so te draai dat andile het n punt beet maarsy regering volg die wen resep om die blanke te leer. Nee wat laat die bloed maar vloei.

Joe ·

Wat opvallend is, is hoe die ou praat van hoe wit mense swart mense haat en onderdruk maar die onderwerp is presies die teen oorgestelede…

Michelle ·

Wou nou presies dieselfde sê.
Ek het nou nie die onderhoud geluister maar wat baie opvallend is, is dat hy geensins die bflf stellings veroordeel het of enigsens gesê het die ‘persoon’ mag nie so praat. Nee wat, hulle voel waarskynlik 80% dieselfde. Hulle stel nie belang in logika en waarheid, die linkse en kommunistiese dryf om blankes af te breek/uit te roei? word nou op die piek gedryf.

RHG ·

Presies, Joe. Pleks hy sê ook die ander kant. Mense van alle rasse is skuldig hieraan, maar ook nie almal nie. “Haat” is dalk bietjie ‘n sterk woord. Onverdraagsaamheid of irritasie met andersoortigheid is dalk meer algemeen.

Snowball ·

Weer die fyn speling van woorde om die blankes wat swartes haat uit te lig, terwyl die ware onderwerp, nl openlike doodsdreigemente teenoor wittes, negeer word as nie verteenwoordigend van die breë spektrum nie, want die sagmoedige swartes reik ten spyte van verdrukking die hand uit. Hoe slu is hierdie mense om die waarheid so te verdraai? Andile se uitspraak moet afgemaak word as ‘n onbeduidende stem, maar wittes word gesien as rasiste wat eintlik alles veroorsaak. Dis om van naar te word. Hy kon liewer stilgebly het.

Veritas ·

Joe, rassisme is ‘n natuurlike verskynsel. Om jou eie ras te verkies kan tog nie verkeerd wees nie. Die definisie van rassisme is deur politici geformuleer en word gebruik om onmin te saai en daardeur hulle werk relevant te probeer maak. Die huidige gemors waarin SA tans verkeer, is nie deur rassisme veroorsaak nie maar deur oneerlike en onbekwame politici. Dit is egter makliker om rassisme te blameer en wanneer ‘n leuen genoeg herhaal word, word dit later as die waarheid beskou. Dit is die rede waarom ek ‘n monargie bó ‘n demokratiese bestel verkies.

Kasper ·

Dankie Joe,
Jy slaan die spyker 100% op die kop, wat ook nog opvallend was van gisteraand se storie is dat wittes die skuld kry vir die groot werkloosheids syfer in die land, en nou skielik is dit ook ons verantwoordelikheid om die las te dra van die eskom gemors wat hulle as regering veroorsaak het. Rerig ek het nie woorde vir sulke anti-wit haatspraak nie. Hy is nog erger as sy voorloper. Ek dink malema en andile kan gaan klas draf by hom, hoe om anti-wit haat aan te blaas. En om te dink daar is wittes wat hom nog verdedig….

Franz ·

Presies wat ek wou se.10/10.Rassisme en haatspraak kom mos net van een kant af.

De Villiers ·

Joe, dis presies wat ek ook opgemerk het. Dit spruit sekerlik uit die persepsie van swartes in ons land dat rassisme slegs deur blankes gepleeg kan word. Hulle voel dat swartes glad nie rassiste kan wees nie, ongeag of hulle dieselfde doen as waarvoor blankes vir rassisme aangekla word. Belaglik. Hulle het dit al openlik in die media erken. Dan dink hulle dit gee hulle die reg om sulke uitlatings in die openbaar te maak, soos wat nou presies hier gebeur het, en Malema dikwels doen. Dit wil vir my voorkom of CR aan dieselfde sindroom ly.

Hector Jooste ·

Op slinkse wyse skuif Ramaphosa weereens die blaam na die blankes!

Callie ·

Ramaphosa praat nie eers oor wat die blf
kwytraak nie. Hy swaai dit dadelik om na witmense toe. Dit is net soos met wat hy noem, die swart jeug raak gefrustreerd omdat hulle nie in beheer van besighede kom nie. Ramaphosa, hou op om wittes te probeer sleg maak. Julle kan nie Denel, SAA, Eskom, Rand water, munsipaliteite, noem op waar julle in beheer is, bestuur nie. Julle plunder alles. Hoe wil jy verwag julle moet in beheer geplaas word van privaat maatskappye. Julle maak wette om wittes te onderdruk en nog steeds styg hulle uit bo die plunderaars. Julle het n vooruitstrewende land gekry wat nou al rommelstatus vewerf het. Kan enige van julle opstaan en met REG trots wees met wat julle bereik het. Julle is baie meer rassisties as wat die wit man ooit was. Julle sien rassisme wanneer die witman julle foute wys. Vat die kritek wat julle verdien en begin werk daaraan om dinge reg te maak.

Pallas ·

CM net die idee dat jy nie die lid aanspreek, en dit wat hy gese het veroordeel nie, se dat jy dit goedkeur. As hy wit was sou dit mos nou n ander storie wees. Swaai nou maar die storie om soos jy doen, want die verkiesing is mos naby.

Johan ·

Dis soos Joe sê -Toe ek dit begin lees het ek gedink hy gaan uitvaar teen die BLF.
Toe gee ons wit mense ‘n les!

Lorett ·

Hoekom praat hy net van witmense wat die swartmense haat en onderdruk. Wat van andersom

JohanII ·

So hy ondersteun dit. Ek lees net dat witmense “maniere geleer moet word”.

Johan H. ·

Praat oor die haat van swartes. Dis nie ons wat swartes vermoor nie,dis andersom toe ek laas gekyk het… stem saam soos hierbo. Hy verdedig daaie een wat deur die tyre loer.

THISTLE ·

CR het ni dit wat gese is veroordeel ni, hy het wel ons wittes oor di vingers getik. Wat se dit nou eindelik – hy praat dit eindelik goed.

Chrisna Botha ·

Daar word net altyd gepraat van wittes wat swartes haat. Is die omgekeerde haat dan aanvaarbaar, of steeds ons eie skuld?

Sies ·

ek versaan nie sy speech nie, hy se mens kan jou nie deur WIT MENSE WAT SWART MENSE HAAT laat dink alle witmense is so nie? Wat praat hierdie man? STeeds gee hy die WIT mense skuld vir onderdrukking en rassisme en haat, ek sien nie regtig sy afkeur aan ANdile se uitsprake nie?

Charlene Barnard ·

CR het absoluut niks gesê nie. Stilbly is ook ‘n antwoord nê!

Slappie ·

LYK GLAD NIE ASOF RAMAPHOSA HOM AFSKIET OF KRITISEER NIE< hy kerm steeds oor die onderdrukking deur witmense en die haat van witmense teenoor swartmense .. REGTIG 'n ou slaprug . SWAKSTE PRESIDENT WAT SA NOG OOIT GEHAD HET . …

Genieve ·

By sulke uitsprake moet CR sy eie bas red om vir hulle te wees maak nie saak wie wat gese het nie hy bly n ANC

Anoniem ·

Hierdie hele aangeleentheid en swart rassisme het niks met Christenskap te doen nie!!!
Christene word nie op grond van ras vervolg nie! Daar is immers baie swart Christene. Christene word vervolg omdat ons Jesus Christus aanbid en verkondig.

jaco ·

Waarom deporteer die ANC, die EFF en die BLF ons net nie? Dit kan nie so moeilik wees nie. Dis 4 miljoen enkel vliegkaartjies na Europa en Amerika. Dis 13334 vlugte, elk met 300 passasiers. Dis 12 vlugte per dag oor ‘n tydperk van 3 jaar. Die groter skepe van die SA Vloot kan ook gebruik word.
Moenie sê dit kan nie gedoen word nie omdat hulle ons belastinggeld nodig het. As dít waar was, was daar nie regstellende aksie en BEE nie.

Mart ·

Ek stem , maar kan ons nie maar net Zim toe gaan nie die hele Zim is klaar hier ,ons sal weer opbou daardie kant danbhet hulle die hele land vir hulle self en ons ons eie land en dit gaan baie goedkoper wees om ons almal daar te kry se net ons moet self gaan ,ek glo daar sal n paar duisend wees war met liefde hulle huise hier sal op gee

Koos de Meyer. ·

CR is verkeerd. Dis hulle wat ons haat. Rassisme om gedraai. Ons sal maar moet sien wat gebeur.

Herman P ·

Einlik kry hierdie uitsprake die groen lig… Nogal deur die land se President…. Nou weet julle wat is volgende? Anargie volg

Grassie ·

Wat CR hier kwytgeraak het laat my nekhare rys. Wat hy eintlik doen is om die blaam vir Andile se haatspraak na die witmense te probeer skuif. Hy verwyt die witmense dat swartmense “onderdruk is tot onderdanigheid”. Volgens hom spruit dit voort uit die “as van rassisme” en dat die wit rassiste maniere geleer moet word. Sy hele praatjie was ‘n uittrapsessie vir witmense en bitter min kritiek teenoor die BLF-leier se blatante haatspraak en dreigemente van moord op witmense. CR se “ons” en “julle” politieke onderrok het ‘n myl vér uitgehang.

AW ·

Daardie CR is slim …..
Lees en of Luister baie mooi na wat hy sê en hoe hy dit sê……
Met alles wat hy Doen en of Sê, ……
CR het geen probleem met wat daar gesê is teen die blanke mense nie !!

Spike ·

cyril is doodbang vir sy eie mense. As hy nie die regte woorde uiter nie, jaag hulle hom weg. Papbroek

M ·

Hoekom word hy nie ook beboet en in die tronk gegooi soos al die wit mense nie. Die wittes sê net een verkeerde woord. Hy dreig met moord. Hoe is dit regverdig. Niks in die land is meer regverdig nie. Ons wit mense is oorbodig, to hulle alles verwoes en afbreek tot op die grond. Dan is ons weer nodig om te kom opbou. Kyk maar hoe soek hulle orals wit mense om te gaan boer.

Louw ·

Nou wonder ek indien die ou se party geskors word hoe lank gaan dit neem vir die ANC om ‘n nuwe radikale party te stig wat hul vuil werk vir hulle doen. Malema is nou nie meer so effektief nie maar het die ANC se radikale beleid se werk gedoen totdat hy begin sukkel het. Toe begin BLF. So indien ons die twee uitskakel wonder ek wat die ANC dan gaan doen om die polarisasie van die land verder te neem.

Vonkprop ·

Hoekom moet nasiebou altyd net van een kant af kom en meestal van ons kant af? Hoekom moet ons altyd meer van hulle kulture leer en uitvind maar ons sin word verwoes? Hoekom moet ons altyd help as hulle iets verloor het maar ons moet maar sien en kom klaar? Nou weet ek presies waar ons met die president staan. BLF het die uitlating gemaak maar nou is dit ons skuld? Van vandag af belowe ek om selektief ander te help totdat my waarde erken word.

$ ·

So waar as wragtig trek hy nou ten velde teen wit mense! “Ons kan nie deur die haat van sommige wit mense …”; op wie se uitlatings reageer hy hier? Ek dag dis die haat van ‘n swart mens teenoor wit mense waarop hy reageer; nou reageer hy op iets wat nie eens ter sprake is nie – wie het die moord-uitlatings gemaak? Beslis nie ‘n wit mens nie! En sou hy so verdraagsaam en gematig gereageer het as die uitlatings deur ‘n wit mens gemaak is? Ons ken die antwoord.

Geen reaksie sou eerder beter gewees het as hierdie reaksie …

Nel ·

Glad soos ‘n paling. Verdraai al weer die waarheid om die blankes in ‘n swak lig te stel. Ek het nie veel anders van CR verwag nie – sy sentimente lê uit en uit, soos weer bewys, by die meerderheid van ‘n sekere bevolkingsgroep.

LR ·

Na die blf se uitsprake is daar alweer 3 witmense op plase doodgeskiet.

Jacques ·

CR – Watse tipe leier is jy wat in n land soos SA rassisme aanblaas en net n sekere groep ondersteun as daar soveel ander groepe ook is ? Jy en al jou kronies kan baie bly wees
Mnr. Mandela leef nie meer nie , want hy sou julle een vir een afgedank het omdat julle die land so afbreuk en weg gooi vir die wolwe(Chinese ens ) Ek sal my kop in skaamte laat sak het . Julle kan beslis nie trots wees op julself nie .

Charl ·

Mandela was a deel van hierdie ANC gespuis. Die korrupsie het onder sy presidensie begin en hy het niks daaraan gedoen nie.

Andrea ·

Hemel maar CR is geslepe! Hy gebruik elke geleentheid om nogsteeds meer rassehaat aan te blaas!

Onnodig ·

Presies hoe het swartes die victims geword met sy uitlatings? Hy het 50 000 volgelinge en daar is waarskynlik nog wat met graagte sal doen wat hy se en dit kom terug na onderdrukking? Hierdie klompie wat so aangaan het nooit eens apartheid beleef nie en steek mekaar op op grond van wat ander hulle vertel. CR neem geen verantwoordelikheid vir die lewe van n blanke SAner nie. Dit klink vir my eerder asof hy die brutaliteit goedkeur.

Cornelia ·

In al sy geslepenheid vrees hy die witman die meeste, daarvan is ek oortuig.

Lynette ·

En wat se hy nou eintlik CR? Klink vir my eintlik asof jy vir hom opkom en die situasie net omdraai!

Geregtigheid ·

Al die ander wit mense wat net die K woord gebruik het en nie haat spraak gepleeg het in met die volle reg vervolg. Maar sogenaamde swart leiers kan maar se wat hulle wil en is bokant die wette van SA met al hulle haatspraak wat die kriminele elemente ernstig opvatas hulle bevele. CR word tog wakker in jou klein wereldjie en kyk waarheen is SA op pad. Jy kan as jy wil iets doen, maar die vraag is, WIL JY IETS DOEN?????

Gerrit ·

Hy skuif dus blaam eintlik na wittes!! Geen leier nie…!! As EEN blanke in openbaar sulke uitsprake maak, sal die Rampokker-bende sodanige persoon in tronk stop en vertel dat ALLE witmense daardié een se mening deel.

Oujongvrou ·

Nou daar het julle dit. Mnr president praat wragtig net van wittes se wandade, niks word eintlik gese van die aanhits van geweld teen ons nie. Ek weet nie waar kry hy die idee dat ons almal swart mense so te na gekom het nie. Nou blaas hy n vuur teen ons almal aan met elke toespraak. Hou op om gedurig negatiewe dinge oor ons te se. Dan miskien, net miskien sal jou mense op hou om ons so te haat. Geen nasie gaan so gebou word nie.

John ·

Eintlik kon hy dit maar se maar moes tog maar nie, maar ons almal weet mos maar dit is waar… hoeveel mense verteenwoordig hy (stem baie saam dan is dit ok) of is hy net stem in die wildernis (wie is in die wildernis?). Vra CR of se hy? Onderdruk is ‘n opruiende stelling… wat opvolgaksie dus onderskryf… As dit ‘n regter se uitspraak was, wat sou dit aandui?

PieterJohannes ·

MM wat is die kans dat ons die hele opname van die gesprek kan kry om na te luister?

Karin ·

Hierdie.CR wys dat hy gehoor het van.die BFLF, maar dat hy kommentaar lewer oor die AM se woorde is skaars!!!!! Is dit nie maar toevallig as CR die plaasmoorde ontken sal hy ook nou vertel hoe.sleg. ons ander is!!!! Ironies/of dalk nie!!!??

Hans ·

Nou is ek finaal oortuig die regering het oorlog verklaar teen n deel van die Suid-Afrikaanse bevolking. Wag in “spanning” dat die Sabc en gedrukte media sy aanmerkings veroordeel.

TTh ·

Pateties soos verwag van die piesang president, hy is duidelik ook erg gebreinspoel. Nuttelose reaksie van net nog ‘n jakkals.

JG ·

Net so onbevoegde skepsel soos sy voorganger…”absolute useless”

JG ·

Net so onbevoegde skepsel soos sy voorganger…”absolute useless”. Al wat verskil tussen hom en Zuma, is waarskynlik sy bank-balans.

Haat ·

Ramaposa ondersteun wat gesê is en probeer dit regverdig deur te verwys na wit mense wat haat en wat geïsoleer moet word. Vir iemand wat ñ eed afgelê het behoort hy ook by die menseregte kommissie aangegee te word. Hierdie uitlatings gaan net veroorsaak dat wit mense nog meer haat!

Thessa ·

Ek wil graag weet 1. Wat het wit met taxi geweld te doen aangesien die geweld swart teen swart is. 2. Wat gaan met hom gebeur oor sy rassisme.3. Wat gaan met al die leiers gebeur oor hulle rassisme.
Ons kyk net skeef en jy kry tronk vonnis en verloor jou werk.
Wanneer sak gereg werklik geskiet.

E.K. die eerste ·

En steeds is die anc se webwerf af want ek sou eerlikwaar baie reguit ‘n paar vrae aan hom wou stel omtrent sy slap aanmerings op hierdie storie en dat hy dit omdraai en weer oor wittes wat swartes sou haat praat.

Ig ·

Nou indien die Blankes dan nou so sleg ens ens is hoekom is CR se sleutel mense soos sy plaasbestuurders ensovoorts blank?

Boer ·

…..ek wag in spanning vir die klomp wat altyd hier hulle president sò verdedig en op hemel ….

Spike ·

Patetiese pres. Kannie eens sy naam in hoofletters skryf nie.

Frikkie ·

Al wat ek kan sê en dit is dat hulle net hulle self gaan begrawe , die geskiedenis bewys homself. As hulle, hulle nie gaan bekeer nie, sal hulle nie omkeer nie. Ek wil net by noem ek is nie ń rassisties nie. ?

Stripes ·

Hoekom sal die anc dan nou optree teen diegene wat hulle aansê om haat aan te blaas om die stem van die massas te wen om hulle in beheer van die land te hou? Dit het nog nooit gebeur nie en sal ook nie.

Ruiklont ·

Word wakker mense “beweeg uit rassime” na ‘n veel groter ra……. CR is nie vir SA nie, hy is presies soos sy voorganger, die ANC is wat tel en niks anders.

Johannes ·

AfriForum en kie! Ek hoop julle neem BITTER GOEIE kennis van wat ramaphosa en die anc se standpunt is. Wil julle nog steeds mooi broodjies of DAADWERKLIK begin optree?

Johannes ·

Die blf sê hardop wat die kommunistiese en terroriste anc nog altyd wou gehad het. ramaphosa het dit bevestig!

Ons Boere beter BLÊRRIE VINNIG WAKKER WORD!

ManieM ·

Soos altyd praat hy baie maar dit maak nie sin in dit wat hy wil se nie. Nie as hulle aan die een kant van die waarheid is nie. Dit is mos altyd net die witmense wat verkeerd optree.

frikkie ·

die feit dat CR dit nie ten sterkste veroordeel nie beteken dit hy dit stil stil toelaat en dan nog die audacity het om oor wit mense se onderdrukkibg te praat na 24 jaar rerig?!?? dot is niks minder as n oorlogverklaring van cr teen witmense nie.

U-draai ·

Mnr. President. Mag ek net graag vir u vra… Het die witmense óók die swartmense met strykysters en gas aanstekers dàài tyd verbrand? Met skroewedraaiers en wie weet wat nog aangeval? Asseblief sê vir my..

Vra maar net ·

Ons as blankes sien nou en alles het al voorheen daarop gedui hoe die wind waai. WAT MAAK ONS NOU? ons kan nie aangaan of alles ok is nie want ons almal weet dit is nie. Het iemand n plan anders as hofsake of buitelandse hulp om ons te red. Die skrif is aan die muur en steeds sit ons die lig af om dit nie te hoef sien nie.

Snowball ·

Ja Vra maar net, dis wat ek ook wonder. Wat doen ‘n mens nou? Ammunisie en wapens werk vir onmiddelike gevaar; ons is in elk geval te min en het geen weermag om ons te verdedig nie. Ons sit soos hase in wippe vas en wag vir die doodskoot…..

Katerina ·

Nee kyk ek weet nie wat mens kan doen nie. Ek probeer maar soveel as moontlik op die internet mense bewus maak. Die oorgrote meerderheid Amerikaners en Europeers wat kommentaar lewer sou ons baie graag wou red. Maar hulle regerings stel nie belang nie. So dit is maar tot daarnatoe, niks wat die gewone mens kan doen nie.

Sarel ·

Daar bestaan nie meer wet en orde. Reg en geregtigheid nie. Mense leef in n droomwereld van hard en eerlik werk vir jou geld en oudag. Huisie by die see en al die mooi drome. Die ouens voel vere vir almal. Groot tjol gaan nog kom en dit word daagliks erger. Terwyl ons (blankes) op ons troontjies sit berei hul (swart groepe) voor om ons uit te haal. Vergeet maar van Trump ens ens ook om te help. Daars groter dinge by hul en ander lande aan die gang om hom veel aan wat hier gebeur te steur.

Blom ·

Lyk my CR dink ons IK is laag.. Weereens word gepraat van blanke haat ipv swart haat.. Maw dis maar reg wat eff en blf sê en propageer.. Hulle saai gif en daai gif groei verskriklik vinnig soos die onkruid in ons tuine.. Na 24jr wil hulle wat nou als het wat ons opgebou het… Ons uitwis.. God slaap nie.. Hy sien die onreg.. Mag die Here ons bewaar en beskerm.. Ek het 6 plus half kleinkinders..

Aster ·

Ag wat kan jy van CR verwag. Dit vat hom DAE na dié gebeurtenis om iets te sê. Pateties!!

Erika Ochse ·

Die probleem is nie die sg. rassisme op vloervlak (n individu wat uithaak en waarmee jy kan deel nie. ) Dis uitsprake van politieke leiers. Malema en Mngxitama. Moenie hulle tronk toe stuur of beboet nie. Stuur hulle op kursusse waar hulle leer om hule mense ekonomies selfonderhoudend op te lei – ‘n vrugteboord of groentetuin aan te plant, Stene te messel vir ‘n gemeenskapsaal… Hulle selfvernietigende nyd is nie oor wat die wittes het of gedoen het nie. Dis wat hulle is. Wat hulle doen sonder politieke beheer te hê. Net te begin om iets self te doen, Die dag wat genoemde leiers die resep ontdek en hulle energie daarin belê, het ons gesonde kompetisie. Waar kom die sg. monopolistiese kapitaal dan nog vandaan? Belê soos die “wit vyand” en die swartes het ook monopolistiese kapitaal.

Thinus ·

Hierdie ou is briliant, Hy draai die gesprek van die BLF wat se hulle gaan wit mense vermoor om na “party wit mense haat swart mense”. As enige iemand gedink het daar sal verandering kom met hom aan die stuur dink weer. Dit is Zuma van voor af. Die verskil is hy is slim, agterbaks en het reeds massieve geldmag wat maak vir n gevaarlike kombinasie..

Onderdrukte Bedoelings ·

Het President Ramaphosa se ‘Freudian slip’ ‘n rasbewuste ondertoon (“… one is justified in inferring from them the presence of restrained or repressed impulses and intentions. [Freud, An Autobiographical Study (1925)]” – https://en.wikipedia.org/wiki/Freudian_slip#History ) by 21m21s in die onderhoud ( https://www.youtube.com/watch?v=WslrwLmDsxA&t=1279 ) gehad?: “Those who hate white … black people, and those who are racist, we need to isolate them. We need to teach them the best ways, of what a nation should be.” Was die “slip” (of te wel “presence of restrained or repressed impulses and intentions”) rasgebasseer, waar die woord “swart” per abuis (omdat daar moontlik ‘n “presence of restrained or repressed impulses and intentions” bestaan by President Ramaphosa, volgens Freud se interferrensie) verruil is vir die woord “wit”? Is ons almal hier aan die suidpunt van Afrika nie maar ‘n mengelmoes van voor-moederlike geslagtelike rasse (wat meer as 350 jaar teruggaan) met “different shades of grey”, met verskillende voor-vaderlike geslagtelike agtergronde, geskiedenis, tale, tradisies en kulture nie?

Johan ·

Moet nie hoop op mense nie, staan vas in jou geloof en glo dat God ons sal red uit hierdie hopelose situasie waarin ons onsself bevind. Alles wat gebeur is ons Vader se wil. Staan sterk en moenie bekommer nie. Aan God al die eer!

Fryingfrog ·

Ons het dwarsdeur die apartheid-era geleef van begin tot einde. Kan iemand wat weet, dalk eendag aan ons verduidelik hoe ek bevoordeel is omdat ek wit is en tweedens, in watter opsig die swartmense benadeel is? Al waarvan ons dwardeur bewus was is hoe ons belastinggeld gedurig op die swartmense se belange gespandeer is. Hoekom lyk SA steeds soveel beter (t.s.v. 15 jaar se destruksie) as die res van Afrika wat nie apartheid gehad het nie?

Barend ·

Daar is ‘n groot verskil tussen slim en skelm. Ek dink nie CR is so slim nie. As Blankes nie die fortuin waaroor hy beskik op ‘n skinkbord aan hom gegee het nie, wonder ek waar sou hy vandag gewees het.

Barend ·

En nog n ding: Lyk my hulle dink as jy jou eie lief het (soos Afrikaners hulle eie koester en lief het) dan noodwendig haat jy hulle – net nog ‘n ernstige denkfout, behalwe talle ander foute wat hulle maak. Hulle het geen benul daarvan om hulle eie te koester nie – voorbeelde onnodig. En ek wonder ook hoe vertroud is hulle met die geskiedenis van ander lande waar Europeërs hulle gevestig het en hoe anders sake hier verloop het – in Suid-Afrika was die Afrikaner nog deurgaans aan die ontvangkant van die haat. Selfs wanneer ons ons self moes beskerm, het dit nie met haat gepaard gegaan nie, maar wel met groot beslistheid.

Jr ·

Wat verwag julle van n ex unie leier. Hulle taal is ” I demand otherwise I break plunder and blame others

Retha Roux ·

Die hele ANC kabinet met EFF en die BLF is almal dieselfde. Weereens word al die blaam oor geskuif na wittes en hulle almal is foeitog siestog die onderdruktes. Nogtans het baie al erken dit was baie beter in die Apartheids jare.

1+1 ·

RAAISEL: Klop, klop- Wie is daar” Behou, behou Behou wie? BEHOU DIE MORELE HOE-GROND!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.