“Indien sy versuim om die boete te betaal, sal daar onaangename gevolge wees,” het landdros Betty Khumalo Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bathabile Dlamini"
Bathabile Dlamini eers later gevonnis
Die staat het daarop gewys dat die oudminister vroeër ook aan bedrog skuldig bevind is.
Bathabile Dlamini skuldig aan meineed
Die oudminister het deurgaans volgehou dat indien sy wel valse getuienis afgelê het, sy dit onwetend gedoen het. Die landdros was nie oortuig nie.
Vervolging teen Dlamini gaan voort
Die voormalige minister van maatskaplike werk meen die staat het nie daarin geslaag om te bewys dat sy gejok het of misdadige bedoelings gehad het nie.
Bathabile Dlamini pleit Woensdag
Die voormalige minister word vervolg vir haar betrokkenheid by die sogenaamde maatskapliketoelae-krisis van 2017.
Bathabile Dlamini in hospitaal met Covid-19
Dlamini, voormalige minister en president van die ANC se vroueliga, moet op 21 September in die Johannesburgse streekhof verskyn.
Oudminister Dlamini vir meineed vervolg
Die aanklag teen Dlamini hou verband met haar getuienis tydens ʼn ondersoek wat gelas is deur die Konstitusionele Hof wat ondersoek ingestel het na Dlamini se rol in die sogenaamde maatskaplike toelae-krisis van 2017.
Bathabile Dlamini wéér in beheer van armes se lot
Die DA sê dit is heeltemal onlogies dat enigiemand sou dink Bathabile Dlamini is geskik vir enige openbare amp.
Bathabile moet ‘steeds antwoord’ selfs ná OB-verslag
Dít sluit in klagte van meineed wat in Oktober verlede jaar teen die oudminister aanhangig gemaak is, asook strafregtelike klagte wat vroeër vanjaar ingedien is nadat Dlamini beweer het sy is bewus van vroue van ANC-lede wat glo betrokke was by twyfelagtige transaksies met CPS.
OB sê Dlamini het nie parlement oor Sassa mislei nie
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het Woensdag gesê sy kan nie stawende bewyse vind dat die voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, die parlement doelbewus oor Sassa se vermoë om toelaes te betaal, mislei het nie.
Dlamini se bedankingsbrief gee blik op ANC-skeuringe
Dlamini se galbraak het ons net herinner met watter ANC-monsters ons hier te doen het; een wat die ekonomie stelselmatig wil vernietig; die ander een wat nie skroom om dit met opset en groot skouspelagtigheid te doen nie.
DA gaan Dlamini aankla oor beweerde CPS-korrupsie
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag gesê hy gaan strafregtelike aanklagte aanhangig maak teen Bathabile Dlamini, voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, ná onthullings oor korrupsie by Cash Paymaster Services (CPS).
Ramaphosa: ‘Dlamini kwyt haar uitstekend van haar taak’
Op ʼn vraag aan Ramaphosa of hy Dlamini, wat ook die leier van die ANC-vroueliga is, kan afdank sonder om ʼn herrie te veroorsaak, het hy geantwoord “ja”.
Minister ontken sy verjaag joernaliste
Bathabile Dlamini, minister van vrouesake in die presidensie, het eNCA se bewering dat sy hul joernaliste toegang geweier het tot ʼn toespraak wat sy gelewer het, ontken.
Minister verbied mediahuis glo by toespraak
“Om so gemuilband te word, is uiters kommerwekkend, veral aangesien daar volgende jaar ʼn verkiesing is.”