Die stormagtige omgewing wat ʼn ongelukkige huwelik vir ʼn kind skep is ʼn werklikheid wat talle Suid-Afrikaners in die gesig staar.
Alles vir Vrydag 10 Maart 2023
Vodacom-hoof wen gesogte MyBroadband-toekenning
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom, het MyBroadband se Telekommunikasie- uitvoerende hoof van die jaar-toekenning vir 2023 gewen.
Soektog na vermiste Duitser afgeskaal
Die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Frischke beroof het, bly intussen in aanhouding.
Weerballonne oor Karoo ‘ʼn eerste’
Dié navorsing kan help om die weerstoestande in die Suidelike Halfrond beter te voorspel en ook die omvang van besoedeling te meet.
Buhai los voor in Tokai
Intussen neem drie Suid-Afrikaners die voortou in die Mediclinic-uitnodigingstoernooi in Centurion.
Eskom raadop met vandalisme in Oos-Kaap
ʼn Substasie in Gqeberha is so onlangs soos Maandag om onverklaarbare redes met verskeie petrolbomme bestook.
Raducanu begin op ʼn wennoot in Kalifornië
Emma Raducanu is weer terug op die baan en sy het haar eerste wedstryd sedert die Australiese Ope gewen.
Fliekresensie: Uitklophou vir nuwe boksfliek
Die fliek word benader uit ‘n mensliker oogpunt, daarom is dit nie net ‘n geslaan dat die kakebene breek nie.
Masels nou al in agt provinsies
Die meeste gevalle is tot dusver in Limpopo aangemeld, gevolg deur Noordwes en Gauteng.
Fiësta-pryse in ligte luim uitgedeel
“Tog bly selfs ʼn gesogte Fiësta-trofee die tweede prys – die eerste prys is altyd die waardering van die publiek.”
ATKV-Skryfskool by NWU van die baan
Alle kursusse of projekte wat voortaan saam met die ATKV aangebied sal word, sal onder ʼn nuwe vaandel geskied wat ook veeltaligheid bevorder.
Resep-video: Kaneelvlinders
Dis lekker om nou en dan koekies te bak wat nie so tydrowend is nie. Hierdie kaneelvlinders is die perfekte resep hiervoor.
Ekonomie Minuut: Die swakker rand gaan nie net oor beurtkrag
Die rand-dollar-wisselkoers het die afgelope week verswak. Hierdie is ʼn kort samevatting van die oorsake en gevolge.
Muller Brandt se “Braaibroodjies” ’n opkikker
“Musiek het nie net die mag om ernstig en diep te wees nie, dit kan óók lig, lekker en humoristies wees.”
Amira pleit vir renosters se redding
“Ek het al die wêreld vol gereis en Suid-Afrika bly vir my een van die mooiste lande.”
#JongStemme: Die optog by Wits is ʼn onverantwoordelike skouspel
ʼn Optog waar jy vernietig waarvoor jy veg, is nie die antwoord nie.
Lewensgevaarlike slaapdief wat jou rus steel
Daar is ’n sluimerende skurk wat dikwels in die spreekkamer oor die hoof gesien word – ’n potensieel lewensgevaarlike slaapversteuring wat, sonder die korrekte behandeling, jou gesondheid sal bly ontspoor.
17 vas oor miljoene rande se skoolvervoerbedrog
Sommige van die verdagtes – agt mans en nege vroue tussen 35 en 60 jaar oud – is lede van die skoolbeheerraad in Atlantis.
Holder glo Windies kan nog wen
Jason Holder het gister 81 vinnige lopies aangeteken, maar die Proteas geniet steeds ʼn goeie voorsprong op die Wanderers.
Vier kontrakteurs vermoor toe hulle kabelfout wou herstel
Die Ekurhuleni-metro het die “barbaarse” moord op vier kontrakteurs wat ʼn kabelfout wou herstel, ten sterkste veroordeel.