Luister: Wat van die kinders in ʼn ongelukkige huwelik?

Foto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Die stormagtige omgewing wat ʼn ongelukkige huwelik vir ʼn kind skep is ʼn werklikheid wat talle Suid-Afrikaners in die gesig staar.

In die derde episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels Louis Venter, kliniese Imago-terapeut en stigter van Couples Help, oor raad vir gesinne wat blyk om uitmekaar te val weens ʼn ongelukkige huwelik.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad oor huweliksberading.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

otter ·

die mense kom ook uit met nuwe dinge elke dag . Kry n regte werk man!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.