“Die staking het ons gedwing om waaksaam te wees en ekstra maatreëls te tref om enige dade van sabotasie in al ons fasiliteite teë te werk. Ons doen ons bes om enige tragiese gebeurtenis wat mag voorkom te vermy.”
Alles vir Vrydag 10 Maart 2023
Ramaphosa: Onteieningswet nodig om massas se ‘honger na grond’ te stil
“Die aanspreek van hierdie historiese onreg is van kardinale belang om die belofte van ons grondwetlike bedeling te verwesenlik.”
Gedagte vir die dag: Wyse rentmeesterskap
Christus het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou. (Efesiërs 4:11-12)