Die tradisionele ‘Eggs Benedict’ verwys na geposjeerde eiers wat op ʼn Engelse muffin bedien word met ʼn skyfie ham en bedek met hollandaise-sous. In hierdie resep word die skyfie ham met pangeroosterde forel vervang.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 November 2022
Klimaathulp ‘buite bereik’ vir armer lande
Die president het die beraad ook verseker dat Suid-Afrika op koers is om verskeie van sy verouderde steenkool-kragstasies binne die volgende agt jaar uit diens te stel.
Taakspan aangestel oor N18-ongelukspad
“Dit is jammer dat dit nóg ʼn gru-ongeluk waarin jong mense omgekom het, geneem het om tot stappe oor te gaan om die N18 te beveilig.”
Myner sterf tydens grondstorting by Vrystaat-myn
“Ons betreur die lewensverlies in ʼn periode waar ons alle pogings aanwend om seker te maak dat ons myne veilig is.”
Eskom soek jóú kundigheid
“Die platform het ten doel om die skareverkrygingsproses te vereenvoudig en seker te maak dat vaardige en ervare persone hul besonderhede direk op die platform kan invul.”
Zimbabwiër van bylaanval beskuldig
Twee van die persone, van wie een persoon sy oom is, het aan hulle beserings beswyk. Nog twee persone, onder wie ʼn baba, het beserings opgedoen.
ToekomsVenster: Hy is op soek na die harte van sy kinders
“Op hierdie plek sal Ek vrede gee, sê die Here, die Almagtige.”
Khampepe-verslag ‘ontnugterend’, ‘kantelpunt’ vir US
Die DA sê egter die verslag eskaleer die aanval op Afrikaans tot ongekende vlakke en die party het sy prokureurs reeds opdrag gegee om dit in die hof te betwis.
Damwal gee mee in Rustenburg
Inwoners word gewaarsku om uiters verigtig te wees en nie te probeer om brûe oor te steek nie.
Egpaar kry 30 jaar vir moord op oupa, ma
Hannes en Henriette Posthumus is verlede jaar in die Oos-Kaap vasgetrek kort nadat die moorde in die Vrystaat gepleeg is.
Siviele eise kan kom oor diversiteitsdebakel
Die Wes-Kaapse departement van onderwys gaan ʼn hersiening van alle beleid oor die gebruik van eksterne diversiteitskonsultante doen, en ondersoek ook moontlike siviele eise.
Campbell weer burgemeester van Ekurhuleni
Dié verwikkeling volg enkele weke nadat ’n mosie van wantroue in Tania Campbell geslaag het.
Skoolhekke toe ná swaar reën
Die oorstromings hou tans ’n bedreiging in vir die lewens van 2 000 Vrystaatse leerders en onderwysers.
‘Sien jou op vakansie, minister Cele’
Pleks daarvan dat Bheki Cele voor die media pronk of sy lyf by hoëprofielmisdaadtonele speurder hou, moet hy hom bepaal by sy eintlike werk – en die toestaan van verlof aan beamptes is nie een daarvan nie.
SOS aan parlement: Onttrek omstrede Bela-wet
Die Bela-wetsontwerp kry dit hotagter veral omdat dit onder meer daarop gemik is om skole se toelating- en taalbesluit in die hande van die staat te plaas en as ʼn aanval op Afrikaanse skole beskou word.
Dié span moet teen Hane koning kraai
“Manie [Libbok] het sy staal in die Verenigde Rugbykampioenskap gewys en sedert hy deel van die groep geword het, is hy een van die staatmakers op die oefenveld.”
Kaapse spanne sit SA20-reeks aan die rol
Ná die teleurstelling van die afgelope T20-Wêreldbeker in Australië, is die SA20-toernooi die reddingsboei waaraan Suid-Afrikaanse krieket vasklou. MI Cape Town en die Paarl Royals speel op 10 Januarie in die eerste wedstryd.
‘Breinspoel’ van leerders by Vishoek-skool opnuut gekap
Die DA was aan die ontvangkant van skerp kritiek op die diversiteitskursus by die Hoërskool Vishoek.
Wie sal die skoolgelde betaal as jy tot sterwe kom?
“Ons beskou die beveiliging van jou kind se onderrigtoekoms nie as ’n luukse nie, maar as ’n noodsaaklikheid.”
Kyk: Oorstromings toe reën uitsak in Pretoria
Die Stad Tshwane se nooddienste het ’n besige oggend agter die blad.