Probleme by die 10111-inbelsentrum word onder meer aan kragonderbrekings toegeskryf.
Alles vir Dinsdag 8 November 2022
Uitdrukking: Op die keper beskou
Wat op aarde beteken dit om iets op die keper te beskou? Taaltoffie stel ondersoek in.
Belowende SA atleet onder wêreld se bestes
Miné de Klerk tel onder die benoemdes vir Wêreldatletiek se Opkomende Ster-toekenning.
Vrae oor 5 liggame in Maryland-huis
’n Huiseienaar van die Amerikaanse deelstaat Maryland het onlangs van die werk af teruggekeer en vyf mense dood in sy huis gevind.
Jong ma se gemoed beter ná aanval
Dit is drie weke sedert die aanval en Nicole Panos kan steeds nie haar bene voel nie.
Vrou dood ná betogers naby Witbank opruk
Inwoners van KwaGuqa naby Witbank het Maandag ʼn Pick n Pay aan die brand gesteek en paaie versper.
Nie almal het ooghare vir Rassie se video’s
“Ek glo hy laat homself met hierdie Twitter-uitbarstings in die steek.”
Lesersbrief: Sannie sê Sannie sal die seeskulpe uitlos
Ek weet van die skulpe is só mooi, en jy wil só graag net ʼn stukkie van die see saam met jou vat. Ongelukkig is ons strande en seelewe werklik besig om daaronder te ly.
Ope brief: Ons het jou nodig, jong leier
Hierdie generasie jong mense moet die taak op hulle opneem om die land vorentoe en verantwoordelikheid vir hul eie toekoms te neem.
VSA-verkiesing bepalend vir Biden én Trump
Die verkiesingsuitslag gaan ook bepaal of die 80-jarige Biden, die oudste Amerikaanse president nog, ʼn tweede termyn in 2024 gaan probeer behaal en of hy opsy gaan staan.
Video: Koeie is dol oor die konsertina!
Hulle het vinnig nader gekom toe sy met “Britches Full of Stitches” losgetrek het.
Kwelpunte in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Deel ll
Die regering het geen samehangende beleidsrigtings nie. Beleidsbesluite word skynbaar gegrond op (i) geleenthede vir korrupsie of (ii) persoonlike ideologiese voorkeure van kabinetsministers.
Vettel groet met unieke valhelm
Foto’s van F1-ondersteuners kan op Sebastian Vettel se valhelm pryk wanneer hy vir oulaas agter die stuur van sy renmotor in Abu Dhabi klim.
Vroueskrywers swaai septer in Oktober
In Oktober was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Twitterrekeninge met miljoene volgelinge opgeskort
Die opgeskorte rekeninge sluit in dié van die komediant Kathy Griffin nadat sy haar gebruikersnaam na Elon Musk verander het.
Maak ’n plan vir beter konflikhantering
Ons spandeer ʼn groot gedeelte van ons lewens in ons werksomgewing. Dit is daarom van uiterste belang dat daar nie onnodige spanning heers, wat individue verhinder om hul werk na die beste van hul vermoë te verrig nie.
Is my kind gereed vir graad een?
Elke jaar wonder ouers van graad R-kinders of hulle kinders werklik skoolgereed is.
Duvha-krisis noodsaak fase 2
’n Opwekkingseenheid by die Duvha-kragstasie het die gees gegee.
Polisieman bly agter tralies ná ‘verkragting’
Sers. Elvis Hlungwani Mihloti word van die verkragting van ’n tienerseun aangekla.
Mangaung mors geld, wys tenderverslag
Byna die helfte van die geld vir ʼn sogenaamde bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld is aan spyseniering bestee.