Byna die helfte van die geld vir ʼn sogenaamde bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld is aan spyseniering bestee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tenders"
Advokaat moet korrupsie, bedrog by waterdepartement ondersoek
Waterverwante projekte van meer as R16 miljard is glo die afgelope ruk onreëlmatig toegeken – in sommige gevalle aan amptenare self.
Amptenare ‘met dood gedreig’ oor tenders
Sewe mense is in Noordwes in hegtenis geneem vir beweerde intimidasie en afpersing nadat provinsiale staatamptenare glo met die dood gedreig is oor die toekenning van tenders.
Valke ondersoek nou tenderboksontploffing
Die valke ondersoek nou die voorval waar ʼn tenderboks vroeër vandeesweek by die departement van onderwys se kantoor in Polokwane, Limpopo, opgeblaas is. Talle tenderdokumente is daardeur verwoes.
Tenders verwoes ná ontploffing
Talle tenderdokumente is aan flarde nadat iemand Dinsdagaand ʼn ploftoestel in die tenderboks van die departement van onderwys in Polokwane gegooi het.
Strafregtelike klagte na OB-verslag oor Pelgrimsrus-tenders
Die VF Plus sal na verwagting Maandag strafregtelike klagte by die polisiekantoor in Brooklyn, Pretoria, indien teen amptenare wat betrokke was by beweerde onreëlmatighede met die toeken van tenders vir die huur van eiendomspersele in Pelgrimsrus.
Konstruksiemaatskappye dalk verbied om te tender
Die konstruksiebedryfontwikkelingsraad (CIDB) sal bepaal of maatskappye, wat knoeiery met tenders erken het, voortaan gediskwalifiseer moet word van staatstenders.