In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die ekonomie wat byna onder inperkings ineenstort en onsekerheid in die konstruksiebedryf. Hy gesels ook oor Tito Mboweni, minister van finansies, se zero-gebaseerde begroting.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "konstruksie"
Goedkoop sementinvoere kniehalter plaaslike bedryf
Goedkoop sementprodukte van lande soos China, Viëtnam en Pakistan is besig om plaaslike sementvervaardigers te ondermyn.
Plaaslike sementprodusente wil invoere stuit
Sementinvoere na Suid-Afrika het met 293% tussen Julie verlede jaar en Julie vanjaar gestyg.
Sakevertroue in siviele konstruksie duik in die hek
Oor die afgelope jare het die boubedryf in Suid-Afrika aansienlik van staatskontrakte en openbare besteding afhanklik geraak. So ʼn afhanklikheid kan natuurlik ʼn groot risiko raak wanneer die fiskale en monetêre gety draai, soos wat gebeur het.
Kommer oor ‘mafia-geweld’ in konstruksiebedryf
Die Suid-Afrikaanse Forum van Siviele Ingenieurskontrakteurs het ʼn dringende pleidooi aan die regering gerig om in te gryp teen bendes wat konstruksiepersele teister en dié bedryf as’t ware gyselaar hou.
MultiChoice sê oor miljarde se dividende
Naspers het Maandag bekendgemaak dat hy sy belang in MultiChoice op 4 Maart aan aandeelhouers gaan ontbondel.
Privaatsektor en regering moet saamwerk om konstruksiebedryf te ondersteun
Nog ’n voordeel van die konstruksiesektor is sy vermoë om werk te skep. Volgens Muscat is daar tans 1,4 miljoen mense in die sektor werksaam en hy reken dat dié syfer verdubbel kan word.
Konstruksiereus beboet oor Wêreldbekersokkertoernooi-sameswering
Die konstruksiereus Murray & Roberts is ʼn boete van miljoene rande opgelê vir samespanning rakende konstruksieprojekte vir die 2010-Wêreldbekersokkertoernooi.
Einde van kinderarbeid nog lank nie in sig
Die hoeveelheid kinderarbeiders het die afgelope 13 jaar van 246 miljoen tot 168 miljoen afgeneem.
Konstruksiemaatskappye dalk verbied om te tender
Die konstruksiebedryfontwikkelingsraad (CIDB) sal bepaal of maatskappye, wat knoeiery met tenders erken het, voortaan gediskwalifiseer moet word van staatstenders.
Kriminele klagtes vir “samespannende direkteure”
Corruption Watch het Woensdag gesê kriminele klagte moet gelê word teen die direkteure van konstruksiemaatskappye, wat gesamentlik vir samespanning met R1.46 miljard beboet is.
Konstruksiemaatskappye “voor ‘n vuurpeloton”
Henry Laas, hoof uitvoerende beampte van Murray & Roberts, het gesê die R1.46 miljard-boete wat konstruksiemaatskappye vir tender-samespanning opgelê is, is “baie erg”, het die Business Day Vrydag berig.